Successfully reported
+40

San Lameer Lux

Selfsorg
Spesiale Aanbod 10% af

Kry 10% af. Geldig vir verblyf vanaf 11 Sep 2025 tot 30 Nov 2025.

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R61, San Lameer Estate, Southbroom, 4277, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R3 600 R3 240 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

San Lameer Lux is 'n smaakvol gemeubileerde villa wat selfsorgverblyf by San Lameer Estate in Southbroom bied. Die voorste gholflandgoed spog met 'n pragtige Blouvlagstrand met 24-uur-sekuriteit, haainette en lewensredders.

Dié drieverdiepingvilla se ingang is op die grondvloer geleë en het trappe wat na die onderste en boonste vlakke lei. Dit bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers met lugversorging. Die hoofslaapkamer op die boonste verdieping is ingerig met 'n koningingrootte-bed, en sy en suite-badkamer het 'n stort. Die tweede slaapkamer, geleë op die grondvloer, het 'n koningingrootte-slaapkamer en het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die derde en vierde slaapkamers is op die onderste verdieping en bevat onderskeidelik 2 enkelbeddens en 'n enkelbed met 'n stapelbed. Hierdie kamers deel 'n aparte badkamer met 'n stort.

Die kombuis is volledig toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolfoond, skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroër. Die leefarea beskik oor 'n etenstafel, 'n gemaklike sitkamerstel, 'n TV met sekere DStv-kanale en lugversorging. Dit maak oop op 'n onderdakdek met 'n etenstafel wat oor die dam uitkyk. Daar is ook 'n tweede dek wat oor die dam uitkyk, vanwaar gaste wild kan sien.

Die landgoed bied 'n hotel met 'n spa sowel as 'n restaurant, 'n 18 putjie-gholfbaan, 'n rolbalbaan, tennisbane, muurbalbane, 2 swembaddens, 'n strandmeer met roeibote, voëlkykroetes, 'n bergfietsroete, en direkte toegang tot 'n strand met lewensredders.

Een onderdakparkeerplek word voorsien, terwyl bykomende voertuie by die hotelparkeerplekke of by nabygeleë oop parkeerplekke wat in die landgoed toegewys is, moet parkeer. Die eiendom het 'n JoJo-tenk wat 'n betroubare bron van watertoevoer verskaf.

Kamer-opset

4 Slaapkamers 3 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
DStv
Braai

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Top Destinations Geverifieer

Eiendomme 96

Resensies 478

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • R61, San Lameer Estate, Southbroom, 4277, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink San Lameer Lux het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R3 600
R 3 600 R 3 240
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R3 600
R 3 600 R 3 240
per nag (plek vir 8)
Vanaf R3 600
R 3 600 R 3 240
per nag (plek vir 8)
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R61, San Lameer Estate, Southbroom, 4277, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA48109f6d57799ad79460baedd219b14fa4eca4413b562126dda8d49ff0aa0ecf451144785ed274c7cff9ada0f628150ae87d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R3 600 nouVanaf R3 240 per nag (plek vir 8) 2 5 1 5 R61 San Lameer Estate 4277 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.945540243052 30.29988515497

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang