San Lameer Serenity
Kry 10% af. Geldig vir verblyf vanaf 12 Sep 2025 tot 30 Nov 2025.
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R61 San Lameer Estate, Southbroom, 4277, KwaZulu-Natal
-
Vanaf
R3 500R3 150 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Geleë in die gesogte San Lameer-landgoed in kusgebied Southbroom, bied Serenity luukse akkommodasie ideaal vir die hele gesin.
Die ruim huis bied slaapplek vir 6 gaste en bestaan uit 3 slaapkamers. Die hoofslaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort en toilet. Die ander 2 slaapkamers het ook koningingrootte-beddens en deel 'n badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Gehalte-linne en badhanddoeke word voorsien.
Die oopplan-leefarea sluit 'n volledig toegeruste kombuis in met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, sowel as 'n koffiemasjien. 'n Wasmasjien en skottelgoedwasser is ook beskikbaar vir ekstra gerief. Net langs die kombuis is 'n sitkamer met gemaklike rusbanke en 'n muurgemonteerde TV. Gratis WiFi is beskikbaar regdeur die eenheid.
Gaste kan maaltye op die gemeubileerde balkon geniet, kompleet met 'n braai-area, terwyl hulle die rustige uitsigte oor die landgoed inneem. Veilige parkering word voorsien vir die duur van die verblyf. Serenity-gaste het toegang tot al die landgoed se geriewe, insluitend swembaddens, 'n speelpark vir kinders, gedeelde eetareas, 'n gholfbaan, tennis- en muurbalbane, 'n spa en 'n restaurant. Vir diegene wat wil verken, is San Lameer-strand en -dam net 'n kort entjie van die eiendom af.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
Top Destinations Geverifieer
Eiendomme 96
Resensies 478
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- R61 San Lameer Estate, Southbroom, 4277, KwaZulu-Natal
- Gaste dink San Lameer Serenity het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R61 San Lameer Estate, Southbroom, 4277, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang