San Lameer Villa 10430
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R61 San Lameer Estate, San Lameer Villa 10301, Lower South Coast, 4277, KwaZulu-Natal
- Vanaf R4 900 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
San Lameer Villa 10430 is op die San Lameer-landgoed geleë. Hierdie landgoed is aan die Suidkus van KwaZulu-Natal, 'n subtropiese paradys met wild, fauna, flora en voëls, wat iets vir die hele gesin bied. Dié 200 ha-natuurreservaat spog met 'n 18 putjie-kampioen gholfbaan, 'n hotel met 'n spa, 'n restaurant en kroeg, asook luukse villas met direkte toegang tot 2 ongelooflike Blouvlagstrande.
Dié villa het lugversorging en het slaapplek vir 8 gaste in sy 4 slaapkamers. Daar is ook 3 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die eerste 3 slaapkamers het 'n koningingrootte-bed en die vierde kamer het 2 enkelbeddens. Twee van die kamers het en suite-badkamers. Daar is twee badkamers met 'n bad en 'n stort. Die derde badkamer het slegs 'n stort.
Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware toegerus. Daar is ook 'n skottelgoedwasser, 'n wasmasjien en 'n tuimeldroër. Die eetarea het sitplek vir 10 mense en die sitkamer het 'n gemaklike hoekbank, 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale en WiFi.
Die leefarea lei na 'n balkon met 'n uitsig oor die gholfbaan en braaigeriewe.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet met bidet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Marieta Geverifieer
Eiendomme 100+
Resensies 93
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- R61 San Lameer Estate, San Lameer Villa 10301, Lower South Coast, 4277, KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R61 San Lameer Estate, San Lameer Villa 10301, Lower South Coast, 4277, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang