Successfully reported
+33

San Lameer Villa 1920

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Off the 61, Sanlameer, Southbroom, 4277, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R2 200 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

San Lameer Villa is in die hartjie van die landgoed geleë en het slaapplek vir 6 gaste.

Die boonste villa het 3 kamers en 2 badkamers en word met trappe bereik. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort-oor-bad. Die ander 2 kamers het enkelbeddens en hulle deel toegang tot 'n badkamer met 'n stort-oor-bad. Gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring.

Die kombuis is toegerus met 'n stoof en oond, mikrogolfoond, yskas, wasmasjien en skottelgoedwasser. Gaste kan maaltye aan die eetkamertafel geniet en heerlik in die sitkamer voor 'n TV met DStv ontspan. Onbeperkte WiFi is beskikbaar.

Daar is 'n buitebraai wat gaste kan gebruik. Motorhuisparkeerplek is beskikbaar vir 'n voertuig. 'n Skoonmaakdiens is beskikbaar teen 'n addisionele koste indien dit vooraf met die eienaar gereël word. Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.

Die landgoed het verskeie doendinge vir kinders en 'n paar swembaddens. Ander geriewe sluit restaurante, 'n gholfbaan, 'n winkeltjie en die strand in.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Braai

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 30 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.8

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Colin Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 30

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Off the 61, Sanlameer, Southbroom, 4277, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink San Lameer Villa 1920 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 200
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 200
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 2 200
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Off the 61, Sanlameer, Southbroom, 4277, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAALxs5kL9no9xqPewFuVvjwHZz0fGM1FjoybvoJxlMdBmmMehSQI?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 200 per nag (plek vir 6) 30 5 1 5 Off the 61 Sanlameer 4277 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.944037981899 30.298145557147

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang