Successfully reported
+33

San Lameer Villa 1920

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Off the 61, Sanlameer, Southbroom, 4277, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R2 200 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

San Lameer Villa 1920 is in die hartjie van die landgoed geleë en bied verblyf vir tot 6 mense.

Die villa op die boonste verdieping bied 3 kamers en 2 badkamers en word met trappe bereik. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed, asook 'n en suite-stort. Die ander 2 kamers is ingerig met enkelbeddens, en hulle deel die gebruik van 'n badkamer met 'n bad en 'n stort oorhoofs. Gaste moet asseblief hul eie strandhanddoeke saambring.

Die kombuis is toegerus met 'n stoof en oond, 'n mikrogolfoond, 'n yskas, en standaardtoebehore, asook 'n wasmasjien, tuimeldroër en 'n skottelgoedwasser. Etes kan by die etenstafel geniet word, en gaste kan ontspan in die sitkamer wat toegerus is met 'n TV met volledige DStv en onbeperkte WiFi.

'n Braai-area buite is beskikbaar vir gebruik, en motorhuisparkeerplek vir een voertuig is beskikbaar. 'n Skoonmaakdiens is beskikbaar en kan teen 'n ekstra koste met die eienaar gereël word. Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.

Die landgoed bied 'n verskeidenheid doendinge vir kinders, asook 'n paar swembaddens. Die landgoed het ook swembaddens, en baie doendinge vir die jongmense. Ander besienswaardighede sluit restaurante, 'n gholfbaan, 'n mini-mark en die strand in.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Braai

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 30 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.8

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Colin Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 30

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Off the 61, Sanlameer, Southbroom, 4277, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink San Lameer Villa 1920 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 200
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 200
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 2 200
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Off the 61, Sanlameer, Southbroom, 4277, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAALxs5kL9no9xqPewFuVvjwHZz0fGM1FjoybvoJxlMdBmmMehSQI?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 200 per nag (plek vir 6) 30 5 1 5 Off the 61 Sanlameer 4277 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.944037981899 30.298145557147

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang