Successfully reported
+37

San Lameer Villa 1928

Selfsorg
Spesiale Aanbod 10% af

Kry 10% af. Geldig vir verblyf vanaf 11 Sep 2025 tot 30 Nov 2025.

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Villa 1928, San Lameer Estate, Lower South Coast Road, R61, Southbroom, 4227, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R2 500 R2 250 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

San Lameer Villa 1928 bied gemaklike selfsorgverblyf in 'n villa met 2 slaapkamers, geleë in die San Lameer-landgoed aan KwaZulu-Natal se Suidkus.

Die villa op die grondvloer bestaan uit 2 slaapkamers en 2 badkamers en bied slaapplek vir 4 gaste. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Beide slaapkamers het lugversorging en en suite-badkamers met 'n stort.

Die villa bied 'n oopplan-leefarea met 'n knus sitkamer met 'n TV met stroomdienste, 'n eetarea en 'n volledig toegeruste kombuis. Tussen die kombuis en eetkamertafel vind jy 'n Jeronimo 10-in-1 verwisselbare speeltafel – geniet glyhokkie, tafelvoetbal, pool, skuifelbord, tafeltennis, skaak, kaarte, dambord, boulwerk en ruggammon. Met 10 verskillende speletjies om van te kies, kan almal in die gesin deelneem aan die pret – of dit nou die kinders is wat mekaar uitdaag vir 'n rondte skuifelbord of oupa wat skote by die pooltafel slaan. Die kombuis is toegerus met 'n yskas, oond en stoof, lugbraaier en mikrogolfoond, sowel as 'n wasmasjien, tuimeldroër en skottelgoedwasser vir gerief. Vanuit die leefarea strek die villa na 'n oordekte patio met 'n braai en 'n lieflike uitsig oor die bome.

Daarbenewens beskik die villa oor onbeperkte WiFi.

Die villa is gerieflik geleë naby die hotel se swembaddens en ontspanningstoonbank.

San Lameer Landgoed is 'n natuurbewaringsgebied en beskik oor 'n Blouvlagstrand, 'n 18-putjie gholfbaan, sowel as 'n 9-putjie mashiebaan. Gaste kan ook gebruik maak van die 3 muurbal- en tennisbane, 2 swembaddens of die restaurant by die hotel of die spa besoek.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 2 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.1
Waarde vir geld
4.0
Diens
3.7
Veiligheid
4.4

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Top Destinations Geverifieer

Eiendomme 96

Resensies 478

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Villa 1928, San Lameer Estate, Lower South Coast Road, R61, Southbroom, 4227, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink San Lameer Villa 1928 het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 500
R 2 500 R 2 250
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R2 500
R 2 500 R 2 250
per nag (plek vir 4)
Vanaf R2 500
R 2 500 R 2 250
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Villa 1928, San Lameer Estate, Lower South Coast Road, R61, Southbroom, 4227, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc01a774eb51e707ba32a1177483bbdaa7a279d1328a8a0795f682ae53f64af07f3aa3b9fc8d0e88844fd6d8ab939a1b4ad0a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 500 nouVanaf R2 250 per nag (plek vir 4) 7 5 1 5 Villa 1928 San Lameer Estate, Lower South Coast Road, R61 4227 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.944055555556 30.298083333333

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang