Successfully reported

San Lameer Villa 2015

Selfsorg

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Baie goed

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.0
Diens
2.0
Veiligheid
5.0
Geraldine M
Lang verblyf Gesin met tieners
4.2
Des 2024

Baie warm in die mooi eenheid. Dit is 'n mooi eenheid, maar ongelukkig het die lugverkoeling nie gewerk nie. Dit het 4 dae geneem voordat dit reg gemaak was. Dit was baie warm, en mens kan nie die vensters ooplos nie, want die ape kom in. Die lugverkoeling was stukkend toe ons daaraan gekom het. Ek voel 'n eenheid kan nie uit verhuur word as die lugverkoeling nie werk nie.

Netheid
5.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Marieta Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 94

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 2 515
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 515
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 2 515
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R61 San Lameer Estate, San Lameer Villa 2015, Lower South Coast, 4277, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA070dee223c38c29cc728f3f7ab383ef0ee093f105f32f2e623b24a4d5534ecd15c6cbcc0c8e673e226fd6adca42f36c6a989?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 515 per nag (plek vir 6) 1 5 1 5 R61 San Lameer Estate San Lameer Villa 2015 4277 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-22:00 10:00 -30.944019567056 30.297390696714

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang