San Lameer Villa 2109
Bly 4 nagte en betaal slegs vir 3 op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie. Geldig vir verblyf vanaf 12 Sep 2025 tot 30 Nov 2025.
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Lot 21, San Lameer, Southbroom, 4277, KwaZulu-Natal
-
Vanaf
R2 300R1 725 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
San Lameer Villa 2109 is 'n selfsorg-villa in die ongelooflike gewilde San Lameer-landgoed, Southbroom, KwaZulu-Natal.
Dié eenheid op die grondvloer het slaapplek vir 4 gaste op 'n slag en beskik oor 3 slaapkamers met lugversorging en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed, die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en die derde slaapkamer het 'n dubbelslaapbank. Beide bad- en stortgeriewe is in die woonstel beskikbaar. Alle linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.
Die hoofleefarea op die grondvlak beskik oor 'n oopplan-ontwerp met 'n kombuis, eetarea en leefarea. Die kombuis is volledig toegerus met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook 'n skottelgoedwasser. 'n Wasmasjien en 'n tuimeldroër is ook beskikbaar. Van die kombuis af lei 'n etenstafel met sitplek vir 6 en die sitkamer het gemaklike sitplek en 'n TV met sekere DStv-kanale. Onbeperkte Wi-Fi is beskikbaar.
Deur die skuifdeure is daar 'n semi-onderdekte patio met uitsigte oor die landgoed asook 'n buite-etenstafel, en sonstoele. Die eenheid het ook 'n JoJo-tenk wat bykomende water verskaf tydens waterleweringsonderbrekings.
Die landgoed is naby die strand geleë wat 'n lieflike getypoel het en dit bied gaste gemeenskaplike geriewe soos 'n groot swembad met sonstoele, 'n restaurant, 'n kroeg, 'n speelpark vir kinders, en 'n gholfbaan asook kanovaart. op die rivier.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
1 x Dubbelslaapbank
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
Top Destinations Geverifieer
Eiendomme 96
Resensies 478
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- Lot 21, San Lameer, Southbroom, 4277, KwaZulu-Natal
- Gaste dink San Lameer Villa 2109 het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Lot 21, San Lameer, Southbroom, 4277, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang