San Lameer Villa 2200
Kry 10% af. Geldig vir verblyf vanaf 11 Sep 2025 tot 30 Nov 2025.
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Lower South Coast Road, San Lameer Villa 2200, Southbroom, 4277, KwaZulu-Natal
-
Vanaf
R1 100R990 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
San Lameer Villa 2200 is op die San Lameer-landgoed. Dis aan die Suidkus van KwaZulu-Natal en is 'n subtropiese paradys met wild, fauna, flora en voëls. Die natuurbewarea van 200 hektaar spog met 'n 18 putjie-kampioenskapgholfbaan, 'n hotel met 'n spa, 'n restaurant, kroeg, luukse villas en direkte toegang tot 2 pragtige Blouvlagstrande.
Die ateljeewoonstel bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n gekombineerde leefarea, slaaparea en kombuis. Die eenheid het lugversorging, 'n koninggrootte-bed en 'n badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die kamer het ook 'n rusbank en 'n platskerm-TV met DStv en onbeperkte WiFi.
Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware toegerus. Die privaat stoep het 'n etenstafel en 'n draagbare braai.
Hierdie woonstel is met 'n draagbare kragstasie toegerus om die impak van beurtkrag te verminder. Dit voorsien krag aan noodsaaklike toestelle, soos die TV en Wi-Fi, maar geen hoëladingstoestelle kan gebruik word nie. Daar is ook 'n bystandwatertenk om enige korttermyn-watertoevoeronderbrekings te verlig.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
Top Destinations Geverifieer
Eiendomme 96
Resensies 478
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- Lower South Coast Road, San Lameer Villa 2200, Southbroom, 4277, KwaZulu-Natal
- Gaste dink San Lameer Villa 2200 het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Lower South Coast Road, San Lameer Villa 2200, Southbroom, 4277, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang