Successfully reported
+13

San Lameer Villa 2402

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: San Lameer Estate, Southbroom, 4277, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 800 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

San Lameer Villa 2402 is 'n lieflike selfsorg-villa in die veilige San Lameer-landgoed in Southbroom.

Die villa bied slaapplek vir 4 gaste en bestaan uit 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is gemeubileer met 'n dubbelbed. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Een badkamer is toegerus met 'n stort-oor-bad, terwyl die tweede badkamer slegs 'n stort het. Elke slaapkamer het lugversorging.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en sluit 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware in. 'n Wasmasjien word ook voorsien. Die leefarea het 'n eetkamertafel, gemaklike sitplek en 'n TV.

Bykomende geriewe sluit in 'n ruim patio met buitesitplek, met uitsigte oor die tuin en 'n Weber vir braaigeriewe.
Standaardvillas ontvang nie daaglikse dienste nie, slegs linne en handdoeke word elke vyfde dag vervang.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Swembad
Mooi uitsig
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai
Vuurmaakhout

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Marieta Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 93

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • San Lameer Estate, Southbroom, 4277, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 800
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 800
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 800
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: San Lameer Estate, Southbroom, 4277, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA796e3eb98a22842cc6e17d3c76d97eb17b7b6edf7107aee5e88a497708d507ae0d257a26f49a398a8f14730ac78a57eab032?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag (plek vir 4) San Lameer Estate Southbroom 4277 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.943514 30.290312

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang