San Lameer Villa 2504
Kry 10% af. Geldig vir verblyf vanaf 12 Sep 2025 tot 30 Nov 2025.
- Soos Gesien op Facebook
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Lower South Coast Road, San Lameer Villa 2504, Southbroom, 4277, KwaZulu-Natal
-
Vanaf
R2 300R2 070 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
San Lameer Villa 2504 is in San Lameer Estate geleë. Hierdie subtropiese paradys met wild, fauna, flora en voëls, geleë aan die Suidkus van Kwa-Zulu Natal, het iets om die hele gesin te bied. Die natuurbewaringsgebied van 200 hektaar spog met 'n 18 putjie-kampioenskapgholfbaan; 'n hotel met 'n spa, restaurant en kroeg; luukse villa's en direkte toegang tot 2 manjifieke blouvlagstrande.
Die villa is op die tweede verdieping geleë en bied slaapplek aan 6 volwassenes en 1 kind onder die ouderdom van 6 jaar en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-leefarea en -kombuis. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens, terwyl die derde slaapkamer 'n driestapelbed het. Die tweede badkamer het 'n stort.
Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en beskik oor 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware. Daar is ook 'n ontbytkroeg met stoele. Die eetarea het sitplek vir 6 mense, terwyl die sitkamer 'n gemaklike sitkamerstel en 'n platskerm-TV met stromingsdienste het sodat gaste by hul eie rekeninge kan aanmeld. Hierdie eenheid het ook WiFi.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Bad, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
1 x Tripelstapelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
Top Destinations Geverifieer
Eiendomme 96
Resensies 478
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- Lower South Coast Road, San Lameer Villa 2504, Southbroom, 4277, KwaZulu-Natal
- Gaste dink San Lameer Villa 2504 het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Lower South Coast Road, San Lameer Villa 2504, Southbroom, 4277, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang