San Lameer Villa 2505
Bly 3 nagte en betaal slegs vir 2 op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie. Geldig vir verblyf vanaf 2 Sep 2025 tot 30 Nov 2025.
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: San Lameer Golf Estate, Southbroom, 4277, KwaZulu-Natal
-
Vanaf
R1 700R1 134 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
San Lameer Villa 2505 is 'n lieflike selfsorg-villa wat op die veilige en gewilde San Lameer Landgoed geleë is. Hierdie villa is gerieflik geleë, stapafstand van verskeie ontspannings- en sportgeriewe af. Die landgoed is veilig en bied strand-toegang, swembaddens, tennis- en muurbalbane, gholf, 'n speelarea vir kinders en voëlkyk.
Hierdie villa het slaapplek vir 4 gaste en 1 kind onder 6 jaar, in 2 slaapkamers met 1 badkamer met 'n stort. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die ander slaapkamer het 'n stapelbed met 'n dubbelbed onder en enkelbed bo. Die villa is op die eerste verdieping geleë met 'n balkon en lugversorging. Dit word daagliks skoongemaak en beddegoed is ingesluit, maar gaste moet hul eie handdoeke saambring.
Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg met 'n mikrogolfoond, 'n oond met 'n stoof, 'n yskas-vrieskas, eetgerei en breekware. Die sitkamer het gemaklike sitplek en 'n TV met sekere DStv-kanale, sowel as onbeperkte WiFi. Braaigeriewe is op die patio beskikbaar en veilige onderdakparkeerplek is ook beskikbaar.
Hierdie villa is stapafstand van die strand en restaurante af en is 15 km vanaf Margate en 18 km vanaf die Wild Coast Sun Casino en Wild Waves Water Park.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
Top Destinations Geverifieer
Eiendomme 96
Resensies 478
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- San Lameer Golf Estate, Southbroom, 4277, KwaZulu-Natal
- Gaste dink San Lameer Villa 2505 het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: San Lameer Golf Estate, Southbroom, 4277, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang