San Lameer Villa 2516
Bly 4 nagte en betaal slegs vir 3 op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie. Geldig vir verblyf vanaf 11 Sep 2025 tot 30 Nov 2025.
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: San Lameer Estate, Southbroom, San Lameer, 4277, KwaZulu-Natal
-
Vanaf
R1 200R900 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
San Lameer Villa 2516 is 'n lieflike selfsorg-enkelvilla op die onderste verdieping van die gewilde San Lameer-landgoed. Die villa is gerieflik geleë en is stapafstand van al die sport- en ontspanningsgeriewe af. Hierdie sekuriteitskompleks bied toegang tot die strand, swembaddens, tennis- en muurbalbane, 'n speelplek vir kinders en die voëllewe is volop.
Hierdie oopplan-villa bied gerieflike verblyf vir 2 gaste en bestaan uit 'n slaapkamer-area, badkamer en 'n kombuis en leefarea. Daar is ook 'n slaapbank vir 1 kind onder 6 jaar in die leefarea beskikbaar. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en die badkamer is toegerus met 'n bad en 'n stort.
Die kombuis is goed toegerus vir selfsorg en het 'n mikrogolfoond, yskas en 'n stoof. Die gerieflike sitkamer is toegerus met 'n TV met stroomdienste en die villa lei na 'n stoep met stoepmeubels en 'n Weber. WiFi is tee 'n ekstra fooi beskikbaar.
San Lameer het ook 'n winkeltjie, 'n paar lieflike restaurante, 'n drankwinkel en 'n biblioteek met WiFi en DVD's.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
Top Destinations Geverifieer
Eiendomme 96
Resensies 478
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- San Lameer Estate, Southbroom, San Lameer, 4277, KwaZulu-Natal
- Gaste dink San Lameer Villa 2516 het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: San Lameer Estate, Southbroom, San Lameer, 4277, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang