Successfully reported
+31

San Lameer Villa 2830

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R61, San Lameer Estate, Southbroom, 4277, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R2 000 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

San Lameer Villa 2830 is 'n bekoorlike villa wat selfsorgverblyf bied in San Lameer Estate, geleë langs die suidkus van KwaZulu-Natal. Hierdie villa op die tweede verdieping is ideaal vir 'n gesin of groep vriende wat 'n kuswegbreek soek.

Die villa bestaan uit 2 slaapkamers en is geskik vir 4 gaste op 'n slag. Die hoofslaapkamer met lugversorging is ingerig met 'n koningingrootte-bed, en die en suite-badkamer is toegerus met 'n stort-oor-bad. Die tweede slaapkamer bevat 2 enkelbeddens en maak gebruik van 'n aparte badkamer met 'n stort-oor-bad.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, wasmasjien en tuimeldroër. Die eetarea bied gemaklik sitplek vir 6 gaste, terwyl die sitkamer 'n gemaklike sitarea en 'n TV met geselekteerde DStv-kanale het. WiFi is ook beskikbaar vir gaste. Die leefarea lei na 'n balkon met 'n buite-eettafel en braaigeriewe.

Die kompleks spog met 2 varswater-swembaddens, 'n 18-putjie-gholfbaan, restaurante, 'n spa, 'n biblioteek en 'n geriefswinkel. Naby is die Blouvlag-hoofstrand met 24-uur-sekuriteit, lewensredders en haainette om veilige swem te verseker.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort-oor-bad, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort-oor-bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Wasmasjien
Braai

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Top Destinations Geverifieer

Eiendomme 96

Resensies 478

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • R61, San Lameer Estate, Southbroom, 4277, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 000
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 000
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 2 000
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R61, San Lameer Estate, Southbroom, 4277, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbca089bf92b7db1f02c2623d0da5ad3e32d38db70316656cbe1b2173194cf087b969402464aa0d017076361acf4866ab4d53?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag (plek vir 4) R61 San Lameer Estate 4277 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.94243365385 30.299548832668

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang