Successfully reported
+23

San Lameer Villa 3009

Selfsorg
  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R61 San Lameer Estate, San Lameer Villa 3009, Lower South Coast, 4277, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R4 900 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

San Lameer Villa 3009 is in San Lameer Estate geleë. Hierdie subtropiese paradys met wild, fauna, flora en voëls, geleë aan die Suidkus van Kwa-Zulu Natal, het iets om die hele gesin te bied. Die natuurbewaringsgebied van 200 hektaar spog met 'n 18 putjie-kampioenskapgholfbaan; 'n hotel met 'n spa, restaurant en kroeg; luukse villa's en direkte toegang tot 2 manjifieke blouvlagstrande.

Dié villa met 4 slaapkamers het slaapplek vir 8 mense en beskik oor 3 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en en suite-badkamer. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en en suite-badkamer. Die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens en die vierde slaapkamer het 'n stapelbed. Alle badkamers is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet.

Die villa beskik oor 'n oopplan-kombuis en -eetarea. Die kombuis is goed toegerus met 'n skottelgoedwasser, wasmasjien, Nespresso-masjien, stoof, oond, yskas-vrieskas en mikrogolfoond. Die eenheid het ook 'n tuimeldroër beskikbaar vir jou gerief. Die eetarea het sitplek vir 6 mense, terwyl die sitkamer gemaklike sitplek en 'n TV met 'n volledige keuse van DStv-kanale het. Die leefarea maak oop op 'n patio-area met buitesitplek en braaigeriewe.

Die villa is toegerus met 'n volhuis-omskakelaar en watertenk vir ononderbroke energie- en watertoevoer.

Kamer-opset

4 Slaapkamers 3 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

1 x Stapelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Lugversorging
DStv
Braai

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Marieta Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 94

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • R61 San Lameer Estate, San Lameer Villa 3009, Lower South Coast, 4277, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 4 900
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 4 900
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R 4 900
per nag (plek vir 8)
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R61 San Lameer Estate, San Lameer Villa 3009, Lower South Coast, 4277, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA310093d4435a7ff5eeb2d6b02b29f5910ee20909ca98d86775212b0253602917cff71abbad08f7732c29a57a920ab0487f34?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 900 per nag (plek vir 8) R61 San Lameer Estate San Lameer Villa 3009 4277 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-22:00 10:00 -30.945137611745 30.298577548467

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang