San Lameer Villa 3311
- Kapasiteit: 4 persone
 - Alle ouderdomme is welkom
 - 
            
            
                Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R61 San Lameer Estate, San Lameer Villa 3311, Lower South Coast, 4277, KwaZulu-Natal
 - Vanaf R2 400 per nag (plek vir 4)
 
Beskrywing
            San Lameer Villa 3311 is op die San Lameer Landgoed aan die suidkus van KwaZulu-Natal geleë. KwaZulu-Natal is 'n subtropiese paradys met wildlewe, fauna, flora en voëls en bied iets vir die hele gesin. Dié 200 hektaar-natuurreservaat spog met 'n 18 putjie-kampioenskapgholfbaan, 'n hotel met 'n spa, 'n restaurant en kroeg, luukse villas en direkte toegang tot 2 lieflike Blouvlagstrande. 
Die villa kan 4 gaste akkommodeer. Dit het 2 en suite-badkamers, 'n kombuis, sitkamer en eetkamer. Die eerste slaapkamer beskik oor 'n koninggrootte-bed en die tweede het 2 enkelbeddens. Die kombuis is toegerus met 'n oond en stoof, 'n mikrogolf, wasmasjien, tuimeldroër en skottelgoedwasser. Die villa beskik ook oor lugversorging, WiFi en 'n TV met sekere DStv-kanale. 
Die villa het 'n watertenk en omsetter vir die hele huis vir ononderbroke krag- en watertoevoer.
        
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort-oor-bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort-oor-bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Marieta Geverifieer
Eiendomme 100+
Resensies 94
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- R61 San Lameer Estate, San Lameer Villa 3311, Lower South Coast, 4277, KwaZulu-Natal
 - Gaste dink San Lameer Villa 3311 het ’n uitstekende ligging
 
- Kapasiteit: 4 persone
 - Alle ouderdomme is welkom
 - 
                                
                                    
                                
                                
                                    Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R61 San Lameer Estate, San Lameer Villa 3311, Lower South Coast, 4277, KwaZulu-Natal
 
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang