San Marino 10
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 60 Ocean Drive, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
- Vanaf R3 010 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
San Marino 10 is 'n lieflike selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Shaka's Rock, naby Chaka's Rock Tidal Pool en stapafstand vanaf die strand en restaurante, wat dit ideaal maak vir 'n gesinsvakansie.
Dié eenheid het trappe wat na die woonstel lei en bied slaapplek aan tot 6 gaste op 'n slag en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer is gerieflik ingerig met 'n koningingrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed, terwyl die derde slaapkamer 2 enkelbeddens het. Hierdie slaapkamers deel die gebruik van die tweede badkamer, ook toegerus met 'n stort. Linne en badhanddoeke word voorsien. Elke slaapkamer is toegerus met 'n plafonwaaier, en die eerste en tweede slaapkamers maak oop op die patio.
Die eenheid spog met 'n goed toegeruste kombuis met 'n stoof, oond, mikrogolf, ketel, broodrooster, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroër. Die kombuis lei na 'n oopplan-leefarea met 'n etenstafel met sitplek vir 6, en die sitkamer het gemaklike rusbanke en 'n TV met 'n volledige reeks DStv-kanale.
Die leefarea maak oop op 'n patio met buitesitplek, braaigeriewe en 'n privaat swembad.
Gaste het toegang tot 2 onderdakparkeerplekke.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Ballito
Accommodation ...
Eiendomme 100+
Resensies 363
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 60 Ocean Drive, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 60 Ocean Drive, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang