Successfully reported
+40

Sanbona Wildlife Reserve

Wildsplaas
  • Kapasiteit: 66 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Sanbona Wildlife Reserve, Route 62 Between Barrydale & Montagu, 6720, Wes-Kaap
  • Vanaf R17 580 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Sanbona Wildlife Reserve is 'n unieke safari-bestemming aan die voet van die Warmwaterberge in die Klein Karoo, tussen Montagu en Barrydale in die Wes-Kaap. Daar is 3 luukse lodges wat tussen 58 000 hektaar se Kaapse plooiberge en wye vlaktes skuil, naamlik Dwyka Tent-lodge, Tilney Manor en Gonwana Lodge.

Dwyka Tent-lodge bied verblyf in 9 luukse tente met privaat dekke en plonspoele in 'n perdeskoen draai van die droë Karoo ravyn. Tilney Manor bied 6 ruim oopplan-suites wat elk na 'n privaat stoep lei. Gondwana Lodge bied verblyf in 6 suites op die grondverdieping wat elk 'n privaat dek het en 6 suites op die boonste verdieping wat elk 'n privaat dek het. Gondwana bied ook 'n safari-program vir kinders aan.

Daar is ook 'n ontspanningstoevlugoord wat 'n uitgebreide spyskaart van behandelings en terapie bied. 'n alfresco-aandete word by die boma bedien en daar is 'n gemeenskaplike sitkamer. Dié privaat wildreservaat bied gaste die geleentheid om 'n wye verskeidenheid inheemse fauna en flora te ervaar, asook skaars San-rotskuns wat meer as 3 500 jaar terugdateer. Daar is ook 'n unieke bootsafari en opwindende wildritte. Bewaring is van groot belang by Sanbona en elke gas dra by tot die bewaring van die wild.

Sanbona bied meer as net 'n Groot 5 wildreservaat en gaste kan rustigheid en 'n eindelose landskap verwag.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Wildritte
Swembad
Alle maaltye beskikbaar
Ontbyt beskikbaar
Restaurant op die perseel

Ligging

  • Sanbona Wildlife Reserve, Route 62 Between Barrydale & Montagu, 6720, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 17 580
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 17 580
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 17 580
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 66 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Sanbona Wildlife Reserve, Route 62 Between Barrydale & Montagu, 6720, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAQav0ZmsqyrfX46AaV5s2nWE7Xdy8XnKDLVEaoQJzL8fUVOOHiL?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R17 580 per nag, vir 2 mense Sanbona Wildlife Reserve Route 62 Between Barrydale & Montagu 6720 Wes-Kaap 021 201 8901 12:00-16:00 11:00 -33.865017028657 20.528887513574
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang