Successfully reported

Sancor Selfsorg 2

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 23 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Emsie V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Uitstaande! Heerlik. Voel soos 'n eie huis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jasper D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2025

Perfect. Enjoyed ourselves during our stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wilmarie M
Kort verblyf
5.0
Mrt 2025

Fantasties. Spog woning. Uitsig onverbeterlik. Spog woning. Fantastiese uitsig. Beskik oor alles wat nodig is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christo B
Lang verblyf Saam met vriende
5.0
Des 2024

Waarde vir geld! Baie netjies, genoeg ruimte. Baie goed geleë. Baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michell N
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2024

Skoon, netjies, mooi. Die plek is iets besonders. Ons het baie lekker gekuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Angelic H
Lang verblyf
5.0
Aug 2024

Baie baie lekker in hierdie baie baie mooi plekkie. Ons vakansie was wonderlik. Hier die woonstel is ongelooflik mooi en netjies ingerig. Daar is alles in om jou tyd daar so gemaklik te maak. Die uitsig is baie besonders. Jy skep rustig asem, kan uitrus. Ek kan hierdie plek aanbeveel, beter sal jy nie sommer kry nie. Om kos te maak terwyl jy oor die see uitkyk was 'n voorreg. Was sommer hartseer om te ry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lize B
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2024

Fantasties. Ek sal net graag wil sien dat daar 'n strykyster/strykplank is asook ietwat meer kombuisbenodighede (rasper, mop), maar anders 'n fantastiese plek om in te bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Susan H
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Mrt 2024

Sakereis, maar het soos vakansie gevoel. Baie lekker gebly. Woonstel was baie netjies en goed ingerig. Verwagtinge oortref.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Veronica L
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2023

Uitstekende verblyf op die pragtigste plek. Ons het ons tyd by Sancor Selfsorg 2 terdee geniet. Baie netjies en pragtige woonstel! Sal beslis weer daar gaan kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anna B
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2023

Sancor 2 het alle verwagtinge oortref. Beslis die moeite werd om te besoek. Die verblyf is skoon en netjies met als wat jy nodig het. Vriendelike ontvangs. Asemrowende see-uitsig. Santos strand is skoon en daar is baie reatuarante om van te kies. Alles is binne loopafstand van die eenheid af. Sal beslis weer en weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Sandra Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 147

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 1 750
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 750
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 1 750
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
    4 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 29 Lang Street, Die Bakke, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcb338baa016f251349bc558d576eff8103358c5489ee15d538b52a4cae67f9eef4c6d90c7b241c9da4424c27dc78d1d321c3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 750 per nag (plek vir 6) 23 5 1 5 29 Lang Street Die Bakke 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -34.177070508226 22.13429956627

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang