Sanctuary Beach Hideaway
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Unit 4 The Sanctuary | 4 Cob Close, Unit 4 The Sanctuary, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap
- Vanaf R4 210 per nag, vir 8 mense
Beskrywing
Sanctuary Beach Hideaway is in Plettenbergbaai geleë en bied gerieflike selfsorgverblyf aan paartjies of gesinne. Die woonstel is naby verskeie winkels en restaurante geleë.
Die woonstel bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers, 4 badkamers, 'n kombuis, 'n sitarea en 'n privaat stoep. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n bad. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n badkamer lansgaan met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die vierde slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolfoond, ketel, skottelgoedwasser, eetgerei en breekware toegerus. Die sitarea het gemaklike rusbanke, 'n TV en 'n etenstafel met genoeg sitplek.
Daar is ook 'n lieflike, privaat stoep met braaigeriewe en 'n asemrowende uitsig oor die lowergroen tuin.
Die woonstel het 'n 5KW-omsetter en rugsteunkragbattery wat die ligte en kragpunte, maar nie die die toestelle nie, ondersteun.
Kamer-opset
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Two Keens Geverifieer
Eiendomme 29
Resensies 7
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- Unit 4 The Sanctuary | 4 Cob Close, Unit 4 The Sanctuary, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Unit 4 The Sanctuary | 4 Cob Close, Unit 4 The Sanctuary, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang