Successfully reported
+64

Sanctuary Sands Villa

Selfsorg
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rothersand Avenue 4, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap
  • Vanaf R6 000 per nag, vir 14 mense

Beskrywing

Sanctuary Sands Villa is 'n pragtige selfsorghuis in Plettenbergbaai. Dit is ideaal vir vriende en familie wat op soek is na 'n rustige en gerieflike tuisbasis tydens hul besoek aan hierdie gewilde kusdorp.

Hierdie huis bied slaapplek vir tot 14 gaste in 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n gastetoilet in die hoofhuis en 2 slaapkamers en 1 badkamer in die woonstel. Twee van die slaapkamers in die hoofhuis is ingerig met 'n koningingrootte-bed en maak gebruik van 'n gedeelde badkamer met 'n bad en stort. Die derde slaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Die eerste slaapkamer in die woonstel is ingerig met 4 stapelbeddens, terwyl die tweede slaapkamer 'n koninggrootte-bed het. Die gedeelde badkamer is ingerig met 'n stort. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolfoond, eetgerei en breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n ontbyttoonbank met stoele. 'n Skottelgoedwasser is beskikbaar vir ekstra gerief. Die leefarea is gemeubileer met gemaklike sitplek, 'n kaggel en 'n eetkamertafel. Toegang tot WiFi is beskikbaar.

Buite kan gaste 'n ruim patio met 'n buite-eetarea en 'n swembad geniet. Veilige parkering is op die perseel beskikbaar. Plaaslike geriewe is naby, met Sanctuary Beach ongeveer 550 m weg.

Kamer-opset

5 Slaapkamers 3 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

3

1 x Koninggrootte-bed

1 x Enkelslaapbank

Slaapkamer

8

4 x Stapelbed

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Volledige kombuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Two Keens Geverifieer

Eiendomme 29

Resensies 7

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Rothersand Avenue 4, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 6 000
per nag, vir 14 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 6 000
per nag, vir 14 mense
Vanaf
R 6 000
per nag, vir 14 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rothersand Avenue 4, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAed104a9dc3c88a4f59a1342ede0b2bd1e2a3ab51efcd5613469b5ad9992f7c52328237547f954020dd499a368234e773b55f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R6 000 per nag, vir 14 mense Rothersand Avenue 4 Plettenberg Bay 6600 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -34.0829907 23.3653531

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang