Successfully reported
+18

Sanctuary Villa

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Libra Close, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap
  • Vanaf R15 000 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Sanctuary Villa is 'n pragtige selfsorg-vakansievilla wat kunstig ontwerp is vir privaatheid en geleë in die hartjie van Robberg, Plettenbergbaai. Dit kan 'n wonderlike opsie wees vir 'n kuswegbreek aangesien die eiendom nie net bederf met 'n uitnodigende swembad nie, maar ook stapafstand van die gewilde Sanctuary Beach is.

Dié dubbelverdieping-eiendom bied slaapplek vir altesaam 6 gaste op 'n slag en beskik oor 3 slaapkamers en 3 badkamers. Al 3 slaapkamers is ingerig met 'n koningingrootte-bed; net 2 van hierdie kamers beskik egter oor 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die ander slaapkamer maak gebruik van die derde badkamer wat ook 'n stort het. Alle linne en badhanddoeke word voorsien; gaste moet egter hul eie strandhanddoeke saambring.

Die oopplan-leefarea beslaan die onderste verdieping en beskik oor 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook tee- en koffiemaakgeriewe. Vanuit hierdie kombuis lei 'n knus sitkamer met 'n kaggel en 'n eetarea met oorgenoeg sitplek vir gaste om hul maaltye saam te geniet. Daar is nog 'n knus sitkamer met 'n kaggel en 'n TV. Komplimentêre WiFi is beskikbaar.

Al 3 slaapkamers maak oop op 'n privaat balkon met sitplek buite. Die leefarea maak ook oop op die uitgestrekte buite-area met 'n etenstafel, braaigeriewe, 'n sithoekie net langs die tweede sitkamer asook 'n lieflike swembad met sonstoele.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 3 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Braai

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Nadine Geverifieer

Eiendomme 21

Resensies 7

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Libra Close, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 15 000
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 15 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 15 000
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Libra Close, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7a8b25f179f2b853d600e164ba78ba6e301921228f64ff37a3c8860b62ecaa97f7f2c172a0dce6c72d9d85490b1aca017955?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R15 000 per nag (plek vir 6) Libra Close Plettenberg Bay 6600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.086944898841 23.368591752779

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang