Sand and Sea 12
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 16:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Ludwigh Koch Street, Mole, Swakopmund, Erongo
- Vanaf R2 500 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Sand and Sea 12 is 'n gemaklike selfsorgwoonstel naby die strand in die gewilde kusdorp Swakopmund. Dit is ideaal vir beide vakansiegangers en sakereisigers en bied die perfekte basis om alles wat Swakopmund bied te verken terwyl jy die gemak van die huis geniet.
Hierdie woonstel bied slaapplek vir tot 6 gaste en bestaan uit 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer is gemeubileer met 'n koninggrootte bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte bed, terwyl die derde slaapkamer 2 enkelbeddens het. Hierdie slaapkamers deel die gebruik van 'n tweede badkamer met 'n stort-oor-bad. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die eenheid beskik oor 'n volledig toegeruste kombuis met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, ketel, broodrooster, yskas-vrieskas en skottelgoedwasser. Die sitkamer en eetkamer bied gemaklike sitplek vir gaste om te eet en te ontspan, en spog ook met 'n binnebraai. Vir vermaak is 'n slim-TV en gratis WiFi beskikbaar.
Die leefarea maak oop na 'n patio met buitesitplek. Gaste kry veilige parkering op die perseel en sal gerieflik naby plaaslike winkels, restaurante en besienswaardighede geleë wees.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort-oor-bad, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Lien Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 12
Resensies 2
Op LekkeSlaap 7 maande
Ligging
- Ludwigh Koch Street, Mole, Swakopmund, Erongo
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 16:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Ludwigh Koch Street, Mole, Swakopmund, Erongo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang