Sand Cottage
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 7 Sixth Keerom, Jacobs Bay, 7483, Wes-Kaap
- Vanaf R4 000 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Sand Cottage is 'n bekoorlike selfsorg-vakansie-eenheid in Jacobsbaai, wat 'n rustige toevlugsoord vir tot 4 gaste bied.
Die eenheid het sy eie ingang en bied volledige privaatheid, apart van die herehuis langsaan. Dit beskik oor 2 slaapkamers, elk gemeubileer met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Beide slaapkamers maak oop na 'n windbeskutte patio, wat 'n rustige buitelugruimte skep.
Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en sluit 'n stoof, yskas, eetgerei en breekware in. Die knus leefarea bied gemaklike sitplek en 'n kaggel, perfek vir ontspanning.
'n Ruim braai-patio met 'n ingeboude kaggel en sitplek vir 6 belowe ontspanne middagetes en rustige aande, beskut teen die Weskuswinde.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 7 Sixth Keerom, Jacobs Bay, 7483, Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 7 Sixth Keerom, Jacobs Bay, 7483, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang