Successfully reported

Sand Dune Cottage

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.5
Jaylin V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2025

Absolutely amazing. If I could rate 10 stars I would rate it 11. I enjoyed my stay. The host is also awesome. The cottage is cosy and has everything you need. You won't be disappointed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Loraine
Sand Dune Cottage
Jaylin, thank you for your beautiful review. You were absolutely awesome guests. So happy you enjoyed your stay. Please come again.

Anouschka B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2025

Dit was een van die beste plekke wat ons al ooit bespreek het. 10 sterretjies! Ons het baie lekker gebly. Dit is die eerste gastehuis waar daar meer goed beskikbaar was as by ander. Ek was baie beïndruk met die netheid en die volledige fasiliteite. Die kombuis was goed toegerus met alles wat nodig is. Die complementary water, sap, jogurt en vrugte was ook vir ons baie oulik. Die kamers was baie mooi en dit het baie vars en skoon geruik. Ons sal beslis weer daar bespreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Loraine
Sand Dune Cottage
Baie dankie Anouschka vir die mooi terugvoer, waardeer opreg. Alles word met baie liefde vir gaste gedoen, sodat hul verblyf soos hul huis voel. Julle was dierbare gaste, baie dankie dat julle die huis so netjies gelos het. Sien uit om julle weer te akkommodeer.

Debbie D
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Jul 2025

I loved it, I was sad to leave. The cottage was so beautifully decorated with lovely personal touches. It is a home away from home and the host was fabulous!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ludwig S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2025

Ongelooflike plek, perfek vir enige tipe oorbly. Die verblyf was ongelooflik gewees. Alles en nog meer wat 'n mens nodig het, is in die huis. Selfs water, sap, melk en jogurt word neergesit met jou aankoms. Baie netjiese plek met al die nuutste toebehore in die huis. Loraine was baie gaaf en het uit haar pad gegaan om 'n mens welkom te laat voel. Ek beveel dit aan vir almal wat verblyf in die area soek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Loraine
Sand Dune Cottage
Baie dankie vir die pragtige review, waardeer opreg. Ons hoop om julle gou weer te sien.

Peter H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Pleasant, peaceful, safe. We will definitely be going back. It was an absolutely amazing place to stay. We thoroughly enjoyed our stay. It's a beautiful and cozy place. Lorraine was an impeccable hostess. She met us upon checking in. Warm and friendly. Took us around the house and showed us where everything was. Asked us to call her if we needed anything else. The cottage is really impressive. Value for money at its best. I would recommend this place over and over again to anyone looking for accommodation in Port Nolloth. I will most definitely be going back whenever I'm that side again. I loved the fact that both rooms were ensuite. Makes mornings with kids or other roommates easier. The detail throughout the house was very nice. Panado in the bathroom, yogurt in the fridge, the rusks in the kitchen. I really loved it. Proper coffee. Thank you, Lorraine. Our stay was lovely and pleasant; we will definitely be back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Loraine
Sand Dune Cottage
Peter, thank you for this beautiful review. We do our utmost best to make our guests' stay as homely and comfortable as possible. Getting feedback like this is so heartwarming. You were absolutely awesome guests, and we hope to see you soon. Loraine

Ray B
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Mei 2025

Heerlik. Baie lekker gekuier. Die Cottage is behoorlik toegerus met alles wat mens op so trippie kan nodig kry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Loraine
Sand Dune Cottage
Baie dankie, julle was model gaste. Ons sien uit na julle volgende besoek. Groete Loraine

Nicolene R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jul 2025

Sannd dune cottage is truly a perfect retreat. Sand dune cottage is a home away from home! The decor is lovely and the kitchen has all the required essentials. Spotless, well furnished and a very comfortable place. Very welcoming and friendly host. Location is ideal, not far from the ocean.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Roelf R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jul 2025

Goeie verblyf waar jy net rustig kan wees en die omgewing verken. ‘n Baie aangename verblyf met alles wat jy nodig het. Vriendelike diens van die gasvrou. Sal die eenheid graag aanbeveel vir ander. Al rede hoekom die ligging nie 5 kry nie, is omdat daar nie 'n see uitsig is nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Loraine
Sand Dune Cottage
Baie dankie Roelf vir die mooi terugvoer, waardeer dit opreg. Julle was wonderlike gaste, julle het die kothuis so mooi gelaat dat dit lyk asof daar niemand gebly het nie.

Marius K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Okt 2025

Uitnemend! Pragtige 2 kamer chalet. Met alles wat jy wil hê. Naby karavaanpark.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Loraine
Sand Dune Cottage
Marius en Leana, baie dankie vir die mooi terugvoer. Julle was pragtige gaste. Loraine

Emce (m.c.) V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Jul 2025

Beste afskop van vakansie! Sjoe! Baie mooi, mod plek en attention to detail is next level!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Loraine
Sand Dune Cottage
Baie dankie. Julle was wonderlike gaste.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Loraine Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 5 maande

Vanaf
R 1 200
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 1 200
per nag, vir 4 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1413 Duine Street, Port Nolloth, 8280, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA574a30267273541ec35e5fae8d40e93e093472875218a477352026c75c35657636bfb2800161aea8911b20a6e43278ab2c81?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 4 mense 13 5 1 5 1413 Duine Street Port Nolloth 8280 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.285315 16.881453

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang