Successfully reported
+34

Sandals

Weeksdagaanbod 10% af

Kry 10% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 10 Jul 2025 tot 30 Nov 2025.

  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Uitkoms, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
  • Vanaf R750 R675 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Sandals is op 'n plaas reg langs Paternoster geleë. Die selfsorg-eenhede kyk uit oor Paternoster en bied asemrowende uitsigte oor die see en die lieflike Weskus-platteland. 'n Perfekte wegbreek vir diegene wat wil wegkom van die bruisende stadslewe.

Verblyf bestaan uit 5 volledig toegeruste eenhede, elk met hul eie privaat braai, almal toegerus met gemaklike beddens, beddegoed, badhanddoeke, 'n badkamer en 'n kombuis.

Geriewe op die perseel sluit braaigeriewe, 'n lapa in en gaste is welkom om voëlkyk te geniet. Alle kinders is welkom.

Wasgoedgeriewe slegs vir lang verblyf. (5 nagte en langer)

Ongelukkig is Sandals nie troeteldiervriendelik nie.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 219 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.5
Veiligheid
4.5
Gaste se hoogtepunte
Elanie S
5.0
Ontspannend, rustig omring deur natuur en stilte. Puik kommunikasie met gasvrou. Heerlik ontspan in pragtige, netjiese, skoon eenheid. Wonderlike uits...
Sien meer
Sep 2025
Johan K
Saam met lewensmaat
5.0
Ons het ons kuier by Sandals baie geniet. Die bestuur is baie vriendelik en behulpsaam. Die fasiliteit is ruim, netjies en goed toegerus.
Sep 2025
Lindie H
Saam met lewensmaat
5.0
Netjies, skoon, ongelooflike uitsig, baie lekker gebly en gekuier daar. Ons het in Rooi Sandals gebly. Ons was 4 volwassenes wat hierdie plekkie ongel...
Sien meer
Sep 2025
Estie S
Saam met lewensmaat
5.0
Rustig. Gerieflik. Veilig en stil. Mooi uitsig oor see en plaaslewe.
Sep 2025
Eric M
Saam met lewensmaat
5.0
Was baie lekker! Ja, baie lekker. Sal graag weer daar gaan bly! Voorstelle: Stel voor daar word gekyk na: Hangplek in kombuis vir vadoeke asook vir ha...
Sien meer
Aug 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Amanda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 219

Op LekkeSlaap 13 jaar

Ligging

  • Uitkoms, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
  • Gaste dink Sandals het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R750
R 750 R 675
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R750
R 750 R 675
per nag (plek vir 2)
Vanaf R750
R 750 R 675
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Uitkoms, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDExN2EwNjc1LTI3NzctNDM3OS1hNmE3LWJmZDY2ZmIxZGU5OQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R750 nouVanaf R675 per nag (plek vir 2) 219 5 1 5 Uitkoms Paternoster 7381 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.821939079721 17.904962897301
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang