Successfully reported
+45

Sandbaai Woonstel

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 237 Piet Retief Cresent, Sandbaai, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 200 per nag, vir 5 mense

Beskrywing

Hierdie woonstel is in 'n stil woonbuurt van Hermanus genaamd Sandbaai geleë. Neem asseblief kennis dat die eienaars op die perseel woon.

Die woonstel beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed, ingeboude kaste en 'n lessenaar met 'n stoel. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed, 2 enkelbeddens en 'n ingeboude kas. Die badkamer is toegerus met 'n stort, 'n wasbak en 'n toilet. Alle beddegoed en handdoeke word voorsien.

Daar is 'n leefarea en kombuis wat volledig toegerus is met 'n yskas, 'n mikrogolfoond, 'n stoof, 'n oond, 'n ketel, strykyster en 'n skottelgoedwasser. Die leefarea beskik oor 'n sitkamer en 'n eetarea. Die sitkamer het 'n gemaklike rusbank en 'n TV met sekere DStv-kanale. Die woonstel beskik ook oor WiFi en 'n buitebraai-area.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 195 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Angelique K
Gesin met klein kinders
5.0
Baie mooi en gemaklik. Die woonstel is baie mooi. Ons het bitter lekker gebly vir 5 dae. Lekker naby die staproete en die see is klipgooi van ons af g...
Sien meer
Okt 2025
Machelene L
Saam met vriende
5.0
Heerlike breek met vriende. Dit was 'n heerlike breek, waarde vir geld. Netjies, tannie is vriendelik. Als wat jy nodig het, is daar vir jou. Baie rus...
Sien meer
Sep 2025
Desiree A
Saam met vriende
5.0
Awesome and peaceful weekend. We had an awesome weekend at Sandbaai. Our second visit. It was a peaceful weekend listening to the sound...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2025
Gerhard O
Saam met lewensmaat
5.0
Vriendelik ontvang. Woonstel was netjies. Alles wat jy nodig het.
Sep 2025
Frieda N
Saam met lewensmaat
5.0
Amper soos my eie huis gevoel. Was fenomenaal en is so welkom ontvang. Ja, was fantasties lekker.
Aug 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Laurette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 195

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • 237 Piet Retief Cresent, Sandbaai, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Gaste dink Sandbaai Woonstel het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 200
per nag, vir 5 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag, vir 5 mense
Vanaf
R 1 200
per nag, vir 5 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 237 Piet Retief Cresent, Sandbaai, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAD9H0YQvpPxtSN6g0b1sBUQoqqXUzOKbZGnGJNr1OUID8p0FXo6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 5 mense 195 5 1 5 237 Piet Retief Cresent Sandbaai 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.427722 19.194218

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang