Successfully reported
+23

Sanderling Beach House

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 176 Sanderling Way, Grotto Bay, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
  • Vanaf R5 970 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

Sanderling Beach House is langs Kaapstad se skilderagtige Weskus in 'n privaat natuurreservaat geleë, net 300 meter van die oewer af in die stil sekuriteitslandgoed Grottobaai.

Die strandhuis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers, waarvan een en suite is. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en bied 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die tweede slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed, terwyl die derde slaapkamer 2 enkelbeddens het. Die tweede badkamer het 'n stort.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en sluit 'n gasstoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware in. Boonop is daar 'n eksterne waskamer met 'n wasmasjien, droër en 'n ekstra yskas. Die oopplan-leefarea spog met 'n etenstafel, gemaklike sitplek en 'n TV met DStv, Netflix en Disney+. Die sitarea word deur 'n omskakelaar aangedryf, wat verseker dat alle vermaakdienste en Wi-Fi nie deur beurtkrag geraak word nie. Die huis is ook toegerus met litiumbattery-gloeilampe vir beligting, en die gaskookplaat in die kombuis laat gaste toe om tydens beurtkrag-onderbrekings kos voor te berei.

Die groot houtdek neem die middelpunt en bied ononderbroke see-uitsigte oor die fynbos. 'n Swembad op die dek verseker dat gaste kan afkoel gedurende die warm somermaande. Deel van die dek is onderdak en sluit 'n ingeboude braai, 'n buite-eetarea vir 6 en 'n sitarea in om oggendkoffie of skemerkelkies te geniet terwyl die son oor die see sak.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Moynene B
Saam met vriende
5.0
Fantasties! Sal vir seker weer besoek. Die ligging sowel as die huis was ongelooflik! Ons het lekker gerus en die plek was goed toegerus.
Feb 2025
Alice P
Saam met lewensmaat
5.0
Exceptional. It is the most beautiful guest house. The attention to detail and cleanliness made our stay even more enjoyable.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Feb 2024
Jill F
Saam met lewensmaat
5.0
Tranquil, relaxing, beautiful. We had an amazing and tranquil getaway. The beach house is absolutely beautiful, and the views are breat...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Feb 2024
Kay B
Saam met lewensmaat
5.0
Peaceful relaxation with fun in the sun. It was the best mini vacation with my partner. Perfect view to wake up to every morning.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Feb 2024
Mogamat S
Gesin met klein kinders
5.0
Perfect holiday home with everything you need on vacation. Amazing house with everything you would need on vacation. The inverter made ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Richard Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 176 Sanderling Way, Grotto Bay, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
  • Gaste dink Sanderling Beach House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 5 970
per nag, vir 6 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 5 970
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R 5 970
per nag, vir 6 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 176 Sanderling Way, Grotto Bay, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfab59cd6c0b41ca3b1e9ef44ad275c6473979cf45e2bae401ffd162ce6b01db9f2ceb20cd98078a02547c7dc119641ae619c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 970 per nag, vir 6 mense 8 5 1 5 176 Sanderling Way Grotto Bay 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.505372992622 18.317253290426
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang