Successfully reported
+9

Sandkorrel

Selfsorg
  • Kapasiteit: 3 persone
    2 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 110 Geelhout Avenue, Hartenbos, Mossel Bay, 6520, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 850 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

Sandkorrel is 'n selfsorg-eenheid in Hartenbos, Mosselbaai. Hierdie eenheid beslaan die onderste vlak van die eienaar se huis, maar gaste het volledige privaatheid.

Die verblyf bied 'n oopplan-ontwerp met 'n dubbelbed en 'n slaapbank wat die beste geskik is vir 'n kind. Daar is 'n TV met 'n volledige keuse van DStv-kanale en WiFi is ook beskikbaar. Die badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en 'n toilet.

Die kombuis is toegerus met basiese toebehore soos 'n stoof, mini-oond, 'n yskassie, eetgerei en breekware. Gaste kan van die braaigeriewe buite gebruik maak.

Die ligging van Sandkorrel is 2 km van die strand af en 1 km van plaaslike winkels en restaurante af.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Leefarea 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Leefarea

1

1 x Kinderbank vir 1

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.0
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.8
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Bert Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • 110 Geelhout Avenue, Hartenbos, Mossel Bay, 6520, Wes-Kaap
  • Gaste dink Sandkorrel het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 850
per nag (plek vir 3)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 850
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R 1 850
per nag (plek vir 3)
Bespreek
  • Kapasiteit: 3 persone
    2 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 110 Geelhout Avenue, Hartenbos, Mossel Bay, 6520, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA07350796a31c5d72a49fffdf2d81e88c5f0483d12704363f4f6a38772e45c3e5afd235550ec480ab79065782a31f021aba3a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 850 per nag (plek vir 3) 5 5 1 5 110 Geelhout Avenue Hartenbos 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.121563849124 22.102646673611

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang