Successfully reported
+51

Sandkorrel

  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Weskusplek, Jacobsbaai, 7380, Wes-Kaap
  • Vanaf R875 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Sandkorrel is aan die waterfront van Weskusplek in Jacobsbaai geleë, aan drie kante omring deur die see. Die huis kan as 'n geheel bespreek word, of individuele kamers kan apart bespreek word.

Elke kamer is ingerig met gemaklike beddens, 'n privaat badkamer met óf 'n stort óf 'n bad, en tee- en koffiemaakgeriewe.

Die ruim gemeenskaplike etenstafel het sitplek vir tot 10 mense. Die sitarea beskik oor drie banke en twee stoele. Die leefarea maak oop op die voorstoep, wat toegerus is met 'n tafel, ses stoele en twee stoepbankies. Dubbeldeure lei na die agterstoep, wat sitplek vir vier gaste bied.

Doendinge in die omgewing sluit voetslaan, voëlkyk en fietsry in.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 97 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
André M
Saam met vriende
5.0
Beste ligging in Jacobsbaai en die gasvrou ongelooflik. Die ligging is ongelooflik en was ongelooflik akkommoderend en het die ekstra myl gestap.
Jul 2025
Genie M
Saam met lewensmaat
5.0
Absolutely stunning. Takes your breath away views! Amazing location right on the water. Host was superb, thank you! Extremely clean and...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2024
Ella C
Saam met lewensmaat
5.0
Jacobsbaai is 'n lafenis vir die siel. Heerlike gerieflike verblyf en puik diens. Wat 'n wonderlike plek. Die ontvangs was meer as vriendelik en profe...
Sien meer
Sep 2024
Irene D
Gesin met klein kinders
5.0
Perfek gelee en goed toegerus. Home away from home. Sandkorrel het ons harte gesteel! Ons het heerlik daar gebly. Goed en mooi toegeruste huis. Perfek...
Sien meer
Mrt 2024
Heather A
Saam met lewensmaat
5.0
Peaceful & relaxing. Loved the location & our hostess was a delight to meet and couldn't do enough for us - thanks once again babes!
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Yvette & Kobus Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 149

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • Weskusplek, Jacobsbaai, 7380, Wes-Kaap
  • Gaste dink Sandkorrel het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 875
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 875
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 875
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Weskusplek, Jacobsbaai, 7380, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd5d18c139526edbc5af85c47dec9dbf4a58297f83d33b6c9ac80cec457ade2b8872abb251e77058c4dcabcaf8463cf828179?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R875 per nag (plek vir 2) 97 5 1 5 Weskusplek Jacobsbaai 7380 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -32.963506868387 17.884883880615
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang