Successfully reported
+17

Sandpiper 15

  • Kapasiteit: 9 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 10:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 16:00
  • Adres: 15 Flamingo Street, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 600 per nag (plek vir 9)

Beskrywing

Sandpiper 15 is 'n lieflike vakansiehuis wat binne maklike bereik van die strand in Langebaan geleë is. Die bekoorlike strandmeerdorpie bied 'n ideale basis vanwaar die Weskus en die oorvloed uitstekende besienswaardighede in die omgewing verken kan word.

Dié dubbelverdiepinghuis beskik oor 4 slaapkamers en 3 badkamers. Die hoofslaapkamer beskik oor 'n koningingrootte-bed en dit het 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer is ingerig met 2 enkelbeddens. Die tweede badkamer word gedeel en het 'n stort. Die vierde slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n enkelbed, en 'n privaat badkamer met 'n stort. Hierdie kamer is op die grondvloer.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf en 'n ontbyttoonbank met kroegstoele. Bykomende geriewe sluit 'n skottelgoedwasser, 'n ysmasjien, 'n TV met DStv en 'n braai-area op die patio in.

Gaste kan 'n verskeidenheid doendinge in die omliggende area geniet wat voëlkyk, visvang, perdry, kajak op die strand, voetslaan, gholf, ski, branderplankry, insluit.

Kamer-opset

4 Slaapkamers 3 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Troeteldiere op versoek
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 32 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Gary J
Gesin met klein kinders
5.0
Perfect weekend! Everything was perfect. Definitely going there again! Beautiful house and view.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2025
Belinda F
Saam met vriende
5.0
Fantasties. Ons het baie lekker gebly. Sal die plek aan enigeen aanbeveel.
Jun 2025
Rozelle P
Saam met vriende
5.0
Fantasties, gerieflik, beautiful. Sandpiper is die beste plek om weg te breek. Dis lekker stil, gerieflik en daar is alles wat jy nodig het. Ons het '...
Sien meer
Nov 2024
Denham W
Gesin met klein kinders
5.0
Lovely place. Stay was great, close to everything in town.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2024
Hilmar H
5.0
Aangenaam. Aangename verblyf op 'n goeie ligging met lekker kuiergeriewe.
Feb 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Lana Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 32

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • 15 Flamingo Street, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Gaste dink Sandpiper 15 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 600
per nag (plek vir 9)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 600
per nag (plek vir 9)
Vanaf
R 2 600
per nag (plek vir 9)
Bespreek
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 10:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 16:00
  • Adres: 15 Flamingo Street, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAWU4ERXtNFqin9OCfWN7N7wLKCRYkM8qLagJz23Tk7W0FY6qDVb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 600 per nag (plek vir 9) 32 5 1 5 15 Flamingo Street Langebaan 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 10:00-19:00 16:00 -33.095552663959 18.03267724884
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang