Successfully reported

Sandringham 55

Selfsorg

Resensies

3.8/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Goed

Netheid
4.0
Ligging
3.0
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.5
Veiligheid
3.5
Hendrik H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Okt 2024

Goeie verblyf teen redelike bekostigbare prys. Die ligging was perfek vir ons aangesien die Kaapstad Stadion net om die hoek is en ons kon daarheen stap. Die parkering is egter voor die gebou in die straat, wat dus nie baie veilig is nie. Gedurende die Sondagoggend is een van die ander besoekers se motor, wat ook in die straat voor die gebou parkeer was, se ruit gebroke om iets uit die motor te steel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0

Venessa K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.0
Des 2024

Kamer te warm. Kamer maak 'n update op TV.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
1.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Host Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 767

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
R 1 000
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 000
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 14:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 37 Beach Road, Cape Town, 8005, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA46ef85df4c774ee6e91b49134b1bd2cff16e2c42e496d776e36c60a49e2a54cac0aac822ea8ddcc15f313bf1763d13def9be?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 2 5 1 4 37 Beach Road Cape Town 8005 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-14:00 10:00 -33.899944465812 18.407522541176

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang