Successfully reported
+12

Sandringham 55

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 14:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 37 Beach Road, Cape Town, 8005, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Sandringham 55 is 'n lieflike bachelor-woonstel in die veilige Sandringham-kompleks op Beachweg in Mouille Point. Dit kan 'n ideale opsie wees vir óf alleenreisigers óf 'n paartjie wat die area wil verken, want dit is naby baie gewilde besienswaardighede.

Dié woonstel op die tweede verdieping het gemaklike slaapplek vir 2 gaste op 'n slag en beskik oor 'n oopplan-ontwerp. Dit is ingerig met 'n koningingrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort, verhitte handdoekreling, wasbak en toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien; gaste moet egter hul eie strandhanddoeke saambring.

Van die slaaparea lei 'n kombuis wat toegerus is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskassie, eetgerei en breekware asook 'n ontbyttoonbank met stoele. Boonop het hierdie eenheid 'n rusbank en 'n platskerm-TV. Vir diegene wat werk wil doen, is 'n lessenaar en gratis WiFi beskikbaar.

Die ligging van hierdie kompleks is stapafstand vanaf die ikoniese Seepunt-promenade waar gaste heerlike sonsopkoms- en sonsondergangwandelings kan neem. Die lewendige V&A Waterfront, met sy verskeidenheid winkels, restaurante en vermaaklikheidsopsies, is net 'n entjie weg.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Volledige kombuis

Resensies

3.8/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Goed

Netheid
4.0
Ligging
3.0
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.5
Veiligheid
3.5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Host Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 767

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • 37 Beach Road, Cape Town, 8005, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 000
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 000
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 14:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 37 Beach Road, Cape Town, 8005, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA46ef85df4c774ee6e91b49134b1bd2cff16e2c42e496d776e36c60a49e2a54cac0aac822ea8ddcc15f313bf1763d13def9be?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 2 5 1 4 37 Beach Road Cape Town 8005 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-14:00 10:00 -33.899944465812 18.407522541176

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang