Successfully reported

Sands Beach Breaks Ballito

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 69 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.4
Veiligheid
4.8
Sarel Jacobus V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2025

Ongelooflike lekker ervaring en goed bestuur. Ons het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tanya J
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2025

We had an absolutely amazing stay and would definitely come back! Our stay was just amazing! From the beginning, we only received amazing service from Sandra; she was so friendly, helpful, and kind, and was very thoughtful. The unit was absolutely stunning, clean, welcoming, and very cosy. We had everything that we needed and enjoyed staying at Sands Beach Breaks. We will definitely visit again and will recommend Sands Beach Breaks to all our family and friends.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maria L
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2025

Very pleasant and will definitely return. Beautiful apartment with everything needed. Very clean and such a beautiful view.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kempie R
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2025

Pragtige uitsig, naby aan die strand en dis lekker by die see. Ons het baie lekker gebly en gekuier by Sands Beach Breaks Ballito. Die eenheid het 'n besonderse mooi uitsig oor die see en swembad area. Ons sal vir seker weer daar gaan vakansie hou en dit vir enige iemand voorstel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hendrik B
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2025

Gerieflik, teen die strand en baie veilig. Baie veilig vir kinders. Kinders kan binne speel sonder dat mens vrees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stefan A
Kort verblyf Saam met vriende
4.0
Okt 2025

Safe, perfect and clean. We had a lovely stay and the place was a perfect location.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Thamsanqastanley M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Great place, excellent. We really enjoyed our stay. The place is excellent, clean, and convenient. I will really recommend it to anyone.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wilma S
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Delightful. Excellent location! Very friendly and helpful host and staff. We enjoyed our stay very much and will be back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marie S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Heerlike bederf. Heerlik gebly! Reg op die strand en uitsig pragtig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pierre V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2024

Rustig, pragtig, ontspanne. Wat 'n juweel van 'n plekkie. Dit is ingerig asof jy by jou eie huis is. Die eienaar (Sandy) is 'n top gasvrou, sy het selfs gereël dat ons bietjie vroeër kon ingaan. Die eenheid is baie goed uiteengesit met alles wat jy kan nodig hê en nog meer. Die eenheid is op dieselfde vloer as die parkering, wat dit baie gerieflik maak as jy moet in- en uitlaai, en nie hoef hysbakke te gebruik nie. Dit was 'n onvergeetlike ervaring, en ek sal enige dag terug gaan en weer ontspan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Sandra Geverifieer

Eiendomme 7

Resensies 240

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf R2 690
R 2 690 R 2 018
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R2 690
R 2 690 R 2 018
per nag (plek vir 4)
Vanaf R2 690
R 2 690 R 2 018
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 96b Compensation Beach Road, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa28963be2433c591e3ed83a10f976eb0fa6c31c8c82ffac169f184fbd7f8eb8c5522d95e4a395c9a24e0f1988ef48a228124?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 690 nouVanaf R2 018 per nag (plek vir 4) 69 5 1 5 96b Compensation Beach Road Ballito 4420 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-23:00 09:00 -29.53434 31.22209

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang