Successfully reported

Sands Umdloti Beach Front Apartment

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 27 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Ronel D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2025

Baie lekker plek en alles is net daar om gerieflik te lewe. Pragtig en netjies. Mooi see uitsig en gerieflik op patio.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sandra
Sands Umdloti Beach Front Apartment
Thank you for being such a great guest. Highly recommended. I hope I get the privilege of hosting again.

Shanelle O
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2025

Perfekte verblyf vir 'n seevakansie. Pragtige woonstel met die perfekte ligging.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sandra
Sands Umdloti Beach Front Apartment
Happy you enjoyed! Thank you for being a great guest.

Marlize O
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2025

Onvergeetlik, gerieflik en aangenaam. Ons het heerlik gebly. Baie mooi see uitsig. Kamers is ruim en netjies. Baie gerieflik aangesien die eenheid 'n skottelgoedwasser, wasmasjien en 'n Air Fryer het. Naby aan winkels en restaurante. Sal weer hier bespreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sandra
Sands Umdloti Beach Front Apartment
Dear Marlize, You were such a great guest. Thank you!

Rina G
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mei 2025

Pragtige uitsig, lieflike woonstel, puik diens! Ons verblyf was wonderlik! Die uitsig en groot stoep was fantasties - ons het elke oggend op die stoep ontbyt terwyl ons vir die see, skepe, en branderplankryers kyk. Die woonstel is lieflik ruim en pragtig gemeubileerd. Ons sal beslis weer hier bespreek en kan die plek sterk aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marius K
Lang verblyf
5.0
Feb 2025

See you soon. One of my best holiday experiences, worth every penny.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sandra
Sands Umdloti Beach Front Apartment
Awesome guest Marius So happy you enjoyed. My heart is happy that you take away good memories. Remember, out of season is always such a good rate. Take care.

Tracey D
Kort verblyf
4.4
Mrt 2025

Relaxed. Had a lovely stay at Umdloti Sands beach front apartment. The overall space was pleasant and comfortable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Sandra
Sands Umdloti Beach Front Apartment
Happy you enjoyed. I look forward to hosting again.

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met vriende
4.2
Sep 2025

Netheid
5.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gavin R
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.0
Mei 2025

Basic beachfront accommodation. Parking for 1 car undercover. Basic bedding. Not luxurious.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
2.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0
Sandra
Sands Umdloti Beach Front Apartment
Good day, Thank you for your feedback. We are glad you stayed with us and appreciate your comments. We do offer parking for 1 car as noted in our listing. If I had known you wanted more, I would have asked the caretaker, who is very accommodating, and I am sure he would have given you another bay in the garage. We aim to provide clean and comfortable bedding, though we understand preferences can vary, as noted in all the other reviews. Your input helps us continue improving, and we hope to welcome you again in the future.

Ankia V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2024

Een van daardie "hoe vinnig kan ons weer gaan?" plekke. Eenheid bied alle geriewe wat mens benodig met ruim netjiese vertrekke, ongelooflike uitsig en perfekte ligging.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riaan O
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Dit is 'n wenner. Die ligging en see-uitsig is fantasties. Sandy was baie behulpsaam en die inklokreëlings was baie maklik gewees. Ons sal beslis weer wil terugkom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sandra
Sands Umdloti Beach Front Apartment
Happy you enjoyed.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Sandra Geverifieer

Eiendomme 7

Resensies 240

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf R3 290
R 3 290 R 2 139
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R3 290
R 3 290 R 2 139
per nag (plek vir 6)
Vanaf R3 290
R 3 290 R 2 139
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 19 North Beach Road, Umdloti, 4319, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcbbae96c15516a03696aa394a43382332123fb23cd795f90dbf994e3e5c6c68e5824f7e20a49a064933afca9ac03be7a8ea7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R3 290 nouVanaf R2 139 per nag (plek vir 6) 27 5 1 5 19 North Beach Road Umdloti 4319 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-23:00 10:00 -29.667876474125 31.119959950447
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang