Successfully reported
+43

Sandseed B&B

  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 67 Riverside Avenue, Kramersdorf, Swakopmund, Erongo
  • Vanaf R3 200 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Sandseed B&B bied gemaklike verblyf en is 1.6 km vanaf Otavi-Bahnhof en 2.1 km vanaf die Martin Luther-stoomlokomotief in Swakopmund geleë. Hierdie boetiekhotel spog met asemrowende uitsigte oor die duine en dien as die ideale basis om die omliggende besienswaardighede te verken en 'n verskeidenheid opwindende aktiwiteite te geniet.

Verblyf bestaan uit 5 individueel versierde kamers, elk met 'n en suite-badkamer. Elke kamer het gratis WiFi, 'n haardroër, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n verwarmer.

Gratis ontbytbewyse word voorsien vir gaste om by 'n nabygeleë restaurant te geniet. Gaste is welkom om gebruik te maak van die buitekaggel of op die terras te ontspan terwyl hulle die onbelemmerde uitsigte oor die see en duine bewonder. Die gemeenskaplike leefarea bied 'n knus binnenskaggel, en daar is 'n buitesitkamer in die erf vir ekstra gemak.

Die eiendom bied 6 parkeerplekke, insluitend 2 motorhuise, en is gerieflik geleë binne 10-15 minute se stap vanaf die middestad.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Wasgoeddiens
Toeganklik vir kosaflewerings-apps
Openbare vervoer naby
Vervoerdienste

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Barbara Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 5 maande

Ligging

  • 67 Riverside Avenue, Kramersdorf, Swakopmund, Erongo
  • Gaste dink Sandseed B&B het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 3 200
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 3 200
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 67 Riverside Avenue, Kramersdorf, Swakopmund, Erongo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA49df8cdd96f036e3112f8399199b57128b1cfae6496219b295a2e64a69df342f8cde14d966cff2756fc82376562ef5485e7a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 200 per nag, vir 2 mense 1 5 1 5 67 Riverside Avenue Kramersdorf Erongo 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -22.680157532028 14.544303087697

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang