Successfully reported

Sandstone Chameleon Guest House

Gastehuis

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 119 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Michael B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Comfortable and friendly. Very comfortable, good amenities and friendly and helpful staff. Highly recommended.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Bekostigbaar, rustig, netjies, vriendelike diens. Baie lekker gebly. Meet gekry as wat ek verwag het. Kan ten sterkste aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Robyn W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Gemaklik en rustig. Dis 'n baie netjiese plek met alles wat jy nodig het en baie vriendelike personeel. Dis nie te groot nie of te klein met meer as genoeg plek as jy vriende oornag vir ete.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stefanie M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2025

Exceptional! Nothing to complain about. Sandstone is a wonderful Guest House in Fouriesburg. It is located ideally in the heart of Fouriesburg. Very clean and neat. We were looked after with love and care. I can only recommend Sandstone to anyone that has small children while travelling. We had a great stay and are already looking forward to going back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Linanda B
1 nag Saam met vriende
5.0
Mrt 2025

Baie lekker. Vriendelike ontvangs. Baie skoon en netjies. Pragtige plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maggie K
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2025

Netjies, bekostigbaar en sentraal! Dit was uit die boonste boeke! Netjies, gerieflik en sommer net 'n lekker sentrale ervaring! Dawid is 'n kosbare, hulpvaardige persoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rene W
1 nag
5.0
Mrt 2025

Lieflike, bekostigbare waarde vir geld! Dit was 'n lieflike gastehuis wat goed geleë was en maklik om te vind. Die eenhede was kraaknetjies en pragtig. En 'n baie spesiale woord van dank wat die oggend dou voor dag ons weggesien het, toe die son nog nie eers opgekom het nie! Ons het dit so vreeslik waardeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Irma R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Die netheid en skoonheid het my getref toe ons daar instap, die tuine baie netjies. Baie lekker gebly. Heerlik rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Helandri S
1 nag
5.0
Jan 2025

Vrystaat rustigheid. Baie lekker gekuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sonja V
1 nag
5.0
Jan 2025

Baie goeie diens, vriendelike mense. Gerieflike, goed toegeruste kamers. Skoon, netjies, gerieflik, vriendelike mense. Ek het laat arriveer en is vriendelik ontvang.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Anne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 119

Op LekkeSlaap 13 jaar

Vanaf
R 920
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 920
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 920
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Corner De La Harpe and Venter Street,, Fouriesburg, 9725, Vrystaat
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA39f4f075a81ea6007e2454cdd03136a36c98ecd2529ddfa4f77c0776b325aad85dd47c1854ed00a3910f98486ffbd611b4a0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R920 per nag, vir 2 mense 119 5 1 5 Corner De La Harpe and Venter Street, Fouriesburg 9725 Vrystaat 021 201 8901 12:00-20:00 10:00 -28.617904875459 28.209221363068

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang