Sandstone Escape Gastehuis
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 17 Beeton Street, Ladybrand, 9745, Vrystaat
- Vanaf R650 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Sandstone Escape Gastehuis bied gemaklike verblyf op die eienaar se eiendom in Ladybrand. Dit is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers wat op soek is na 'n rustige tuisbasis vanwaar hulle die omgewing kan verken en geniet.
Gaste het 'n keuse tussen 3 kamers en 3 woonstelle, elk met hul eie privaat ingang en en suite-badkamer. Daarbenewens sluit die eenhede gemaklike beddens, kwaliteit linne en badhanddoeke, elektriese komberse, yskaste, 'n mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe in, en vir gaste se vermaak is daar 'n slim-TV. Toegang tot WiFi is beskikbaar.
Veilige parkering is op die perseel beskikbaar. Plaaslike geriewe soos winkels en restaurante is naby. Vir gaste wat Lesotho besoek, is die Maseru-bruggrensposte ongeveer 15.6 km weg.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
5/5
Marié Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 2
Resensies 3
Op LekkeSlaap 3 maande
Ligging
- 17 Beeton Street, Ladybrand, 9745, Vrystaat
- Gaste dink Sandstone Escape Gastehuis het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 17 Beeton Street, Ladybrand, 9745, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang