Sandton Hideout Spa & Accommodation
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 9 persone
- Alle ouderdomme is welkom
- 
            
            
                Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: 137 7th Street, Benmore Gardens, Sandton, 2196, Gauteng
- Vanaf R800 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
            Sandton Hideout Spa & Accommodation is 'n rustige toevlugsoord in die bedrywige area van Sandton en bied 'n rustige wegbreek met toegang tot 'n luukse spa op die perseel. Hierdie rustige verblyf is perfek vir enkelreisigers of paartjies wat op soek is na gerieflike, ontspannende verblyf.
Verblyf word in verskeie kamers met en suite-badkamers met storte gebied. Elke kamer bied slaapplek aan 2 tot 4 gaste. Elke kamer het 'n TV en beddegoed en handdoeke word voorsien. WiFi is oral op die perseel beskikbaar.
Gaste het toegang tot die gastehuis se geriewe, insluitend 'n gastesitarea, gemeenskaplike kombuis met selfsorggeriewe, 'n swembad en 'n pragtige tuin. Die spa bied 'n verskeidenheid behandelings teen addisionele koste, sodat gaste heerlik kan ontspan.
Die verblyf is gerieflik geleë naby plaaslike winkels en restaurante. Dit is die ideale plek vir enige reisiger wat op soek is na 'n verkwikkende verblyf in een van Johannesburg se mees bedrywigste gebiede.
        
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4/5
Sophie Geverifieer
Eiendomme 5
Resensies 20
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- 137 7th Street, Benmore Gardens, Sandton, 2196, Gauteng
- Gaste dink Sandton Hideout Spa & Accommodation het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 9 persone
- Alle ouderdomme is welkom
- 
                                
                                    
                                
                                
                                    Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: 137 7th Street, Benmore Gardens, Sandton, 2196, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang