Successfully reported

Sandton Times Square Serviced Apartments

Resensies

4/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Baie goed

Netheid
4.1
Ligging
4.8
Waarde vir geld
3.4
Diens
3.6
Veiligheid
4.5
Clifford Bruce H
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2025

Pleasant and comfortable. Very impressed, clean and convenient to shops etc. and secure basement parking.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dennowin L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Jan 2024

Relaxing. Comfortable. Neat and tidy. Awesome! The room is huge and well-equipped. The refrigerator wasn't working but was replaced within 5 minutes! The front desk lady, (we named her Lilly!), was helpful! We had an awesome getaway. Thank you!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Glen B
Kort verblyf
4.2
Sep 2024

All good and decent. Just the TV was not set. Great, just the TV was not set.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Caroll H
1 nag
5.0
Jul 2023

Baie sentraal geleë, stil en veilig. Die eenheid was ten volle toegerus vir langer verblyf met wasmasjien en tuimeldroër, groot yskas, mikrogolfoond, ens. Ek het vroeër as beplan opgedaag en die ontvangspersoneel was baie tegemoetkomend. Stil, skoon en met 'n klein stoepie wat heerlike middagson ontvang het. Sal beslis weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lireze G
1 nag
4.6
Jul 2023

Sien sterre. Skoon, netjies en vriendelike diens.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Saam met vriende
4.0
Des 2023

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
1.0

Clive N
Kort verblyf Besigheidsreis
3.6
Feb 2023

Very disappointed. Besides the long loadshedding, I had to deal with no water as well. This was challenging as I was in JHB on business. Then to add to my disappointment, the lifts stopped working. After a long day, walking up to the 3rd floor was not a good way to end my day.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
1.0

Monde N
Kort verblyf Besigheidsreis
2.6
Nov 2023

Unpleasant and never again. Disappointed, the apartment was unclean, I saw traces of hair everywhere from previous guests, inadequate guest amenities, no desk and chair for me to work, inadequate backup during load shedding.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
2.0
Diens
2.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
2.0

Richard W
Kort verblyf
2.6
Okt 2023

Die plek is die geld werd nie. Hulle adverteer as satelliet TV, maar die beeld is baie sleg. Dit is flokkierig verby. 'Sleg' is nie die regte woord nie. Daar is patetiese kanale. Die WiFi is sleg. Die kaste is gechip. Die stoof is stadig. Van die plate werk nie. Daar is geen oondbak nie. Die potte is klein. Al wat ordentlik gewerk het, was die yskas. Ek het nie gewaag om op die banke te sit nie.

Netheid
1.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
1.0

Carel M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Apr 2022

Vriendelike ontvangs en bereidwillig om te help. Ons kamer se TV het nie gewerk, personeel het probeer help maar kon nie reg kom, hulle het volgende dag vir ons 'n ander kamer gegee met 'n werkende TV.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

3.8/5

Petro Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 23

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
R 800
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 800
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 54 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 125 Grayston Drive, Sandton, Johannesburg, 2146, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGQyZDQ4ZjIxLWY1NDktNDQyMi05MDlkLWMzMDA4ZTA1MDQ2OA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) 12 5 1 4 125 Grayston Drive Sandton 2146 Gauteng 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -26.0991 28.06325
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang