Successfully reported

Sandvlei Kuierhuis

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 35 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Roelien R
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2025

Heerlike wegbreek van die stad se gewoel. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riette D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2025

Baie lekker kuierhuis met alles wat mens nodig het. Sandvlei kuierhuis is presies wat dit sê, 'n lekker kuierhuis. Ons het baie lekker gebly en die eienaar laat mens dadelik tuis voel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dorina
Sandvlei Kuierhuis
Riette, jammer ek antwoord nou eers! Sal nooit julle pragtige gesin vergeet nie, julle was heerlike gaste!

Melissa W
Kort verblyf
5.0
Apr 2025

Perfect place to rest and recharge. This was such a lovely stay! Perfect accommodation if you have booked a safari at Aquila Game Reserve - it is only a 30-minute drive. Dorina was a lovely host - thank you for the baked bread, jam and biscuits! Highly recommend!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Susan V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Beautiful farm, the house is as per advertised, spotlessly clean. Beautiful farm, the house is as per advertised, spotlessly clean and everything you could need. Dorina's friendly hospitality makes the stay perfect. Thank you for all the treats you left for us to sample.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Liza V
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2025

Lovely house with everything you possibly need. The house was lovely and had so many thoughtful touches. Our hosts were very welcoming and helpful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacki F
1 nag Gesin met tieners
4.8
Mei 2025

Restful. Lovely escape from city life.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Dorina
Sandvlei Kuierhuis
Jacki jammer ek antwoord nou eers! Julle was heerlike gaste! Dit was so lekker om julle te kon ontvang!

Sune K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Jul 2025

Absolute awesome! Dit was absoluut wonderlik! Die kleiner dingetjies maak dit net soveel beter. Ons sal definitief terug wees!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
2.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dorina
Sandvlei Kuierhuis
Dit was so lekker om Sune en familie te ontvang! Heerlike gaste!

Jake D
1 nag Saam met vriende
5.0
Okt 2024

Stil plaas. Groot skoon huis, goed toegerus met 'n wafferse gasvrou. Heerlike plaas, lekker stil, en die gasvrou is baie goed en altyd beskikbaar. Die huis is groot, netjies skoon en baie gerieflik. Die spens met die lekkerste konfyt, beskuit en ander dingetjies om te koop is tog te oulik! As jy wil rus vir die siel hê, dan is dit die regte plek vir jou. En die tuisgebakte brood is 'n bonus. Dankie, dit was heerlik, ons kom beslis weer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dorina
Sandvlei Kuierhuis
Jake, baie dankie vir die mooi resensie, waardeer baie. Julle was heerlike gaste, was so lekker om julle te kon ontvang. Sal baie lekker wees as julle weer kom kuier! Mooi bly.

Johan C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Koud en lekke (was daar nét voor sneeu geval het). Dit was nou 'n kuier om te onthou. Dankie, vir die verrassings - en dit was meer as genoeg vir ons twee! Selfs die koue weer (ons was daar nét voor die sneeu geval het) het nie gepla nie, die binnebraai het, as 'n kaggel, sy doel gedien. Ons gaan weer kom kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Brandon G
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2024

Fantastic. This was definitely one of my best weekends away. I will go back to this amazing place.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Dorina Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 57

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
R 2 500
per nag, vir 8 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 500
per nag, vir 8 mense
Vanaf
R 2 500
per nag, vir 8 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R318, Sandvlei Farm, Montagu, 6720, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAaxnZhPRWnUUGhHDsNo6jWYjEtQEKUmVnKnLaHITPR1nXeqqbNw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag, vir 8 mense 35 5 1 5 R318 Sandvlei Farm 6720 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -33.596543 19.866492
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang