Sandy Bay C10
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders onder 7
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 15 Dunbar Street, Sandy Bay Unit 37, Table View, 7441, Wes-Kaap
- Vanaf R1 180 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Sandy Bay C10 is 'n bekoorlike woonstel in die Sandy Bay-kompleks in Table View. Dit bied ruim en gerieflike selfsorgverblyf naby die strand, winkels en restaurante.
Hierdie woonstel is op die eerste verdieping en beskik oor 'n slaapkamer met 'n koningingrootte-bed. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.
Die oopplan-kombuis is met 'n tweeplaatstoof, yskassie, mikrogolf, oond, wasmasjien, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die leefarea het 'n TV met Showmax en gemaklike sitplek.
Hierdie area lei na die klein balkon met sitplek. Gratis WiFi, veilige parkeerplek en 'n gemeenskaplike swembad is beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Deon Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 47
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- 15 Dunbar Street, Sandy Bay Unit 37, Table View, 7441, Wes-Kaap
- Gaste dink Sandy Bay C10 het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders onder 7
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 15 Dunbar Street, Sandy Bay Unit 37, Table View, 7441, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang