Successfully reported

SandyPaws

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 112 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Lana V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Clean and very spacious. Clean and very spacious. Would recommend.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Patrick D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

A charming and quaint apartment, with amazing, friendly owners! Sandy Paws is such a comfortable, quaint little apartment with characteristic Gouritzmond charm! It was warm, inviting and beautifully decorated! Everything we needed was available, and it was excellent value for money! The owner was so friendly and welcoming, and our stay, although for only one night, was perfect. We can highly recommend Sandy Paws if you are travelling on your way to the Garden Route, and the town of Gouritzmond is definitely one to visit. It will surprise you pleasantly! We will definitely be back again soon, this time for a longer visit!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pierre D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Lekker rustig. Matt het ons vriendelik ontvang. Alles was mooi skoon en netjies. Selfs melk en koekies beskikbaar. Kan met sterkte aanbeveel word. In die toekoms sal ons weer daar tuisgaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Deon V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Lekker. Lekker gebly. Baie stil uitsig oor die see. Als wat nodig was, was voorhanden.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Barbara F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Beautiful accommodation and spectacular location & views. Highly recommend! Wonderful stay, neat and cosy. All needed amenities provided. Gourits is a beautiful little town. Highly recommend, will book again for sure on next visit.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Linette D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2025

Cost effective, neat and friendly hostess. The place was very neat. The hostess was extremely friendly. Everything that was needed was in the place. We enjoyed our stay very much and will recommend this place highly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rudolf D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Awesome. Baie lekker, alles was op plek en dit was baie netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Frieda V
Kort verblyf
5.0
Mei 2025

Netjiese plek met alles wat jy nodig het. Mense van SandyPaws is baie vriendelik. Baie lekker gebly en sal die plek vir enigeen aanbeveel. Sal definitief weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wynand S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Heerlik en gerieflik. Baie mooi, netjies en ruim. Het alles wat nodig is. Gasvrou en haar man baie vriendelik en hulpvaardig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Matty Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 112

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
R 690
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 690
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 690
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 17 Koraal Street, Gouritsmond, 6696 , Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd967e7c2e63ab6a534b3a0952a6a303d2f2ada3b96e3e73d1da9f2415267ad9a576ee3b8d616b9eabfb7c42c09a0e2ff99fb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R690 per nag (plek vir 4) 112 5 1 5 17 Koraal Street Gouritsmond 6696 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.344574930388 21.876551443551

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang