Sanfern Downs Cottage
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Phoenix Farm, A33 on the National Road R71, Magoebaskloof, 0850, Limpopo
- Vanaf R890 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Sanfern Downs Cottage is op Phoenix Farm geleë tussen denneplantasies, golwende grasperke en tuine in die pragtige Magoebaskloof-area in die Wolkberge.
Die oopplan-kothuis bied selfsorgverblyf en beskik oor 'n dubbelbed, 'n volledig toegeruste kombuisie, 'n badkamer met 'n stort en 'n sitarea. Die kombuisie is toegerus met 'n yskas, 'n oondjie en stoof, en 'n ketel en broodrooster.
Braaigeriewe is ook beskikbaar vir daardie lieflike someraande. Gaste het ook toegang tot onderdakparkeerplek.
Die kothuis is net 900 m vanaf die gewilde Pot n Plough-restaurant en kroeg geleë, en 9 km vanaf die oulike Haenertsburg-dorpie met winkels, restaurante en 'n kroeg of 2. Daar is ook die Phoenix Farm Meander wat jou om die plaas en jy kan die denneplantasies en die vlei langs die Helpmekaarrivier geniet. Daar is 'n verskeidenheid toeriste-aantreklikhede vir besoekers in die area, soos Thomac Essential Oil Tours om te leer hoe essensiële olies gedistilleer word, Wegraakbosch Dairy wat kase verkoop, Magoesbaskloof Canopy Tours, voetslaan- en bergfietsroetes tussen watervalle en pragtige uitsigte. Sanfern Downs het ook 'n fabriekswinkel met natuurlike genesingsprodukte te koop; die genesingsprodukte word op die plaas gemaak.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Megan Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 39
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- Phoenix Farm, A33 on the National Road R71, Magoebaskloof, 0850, Limpopo
- Gaste dink Sanfern Downs Cottage het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Phoenix Farm, A33 on the National Road R71, Magoebaskloof, 0850, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang