Successfully reported
+11

Sanfern Downs Cottage

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Phoenix Farm, A33 on the National Road R71, Magoebaskloof, 0850, Limpopo
  • Vanaf R890 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Sanfern Downs Cottage is versteek in die denneplantasies op die Phoenix Plaas met sy luisterryke grasperke en pragtige tuine in die pragtige Magoebaskloof-streek in die Wolkberge.

Die oopplan-kothuis bied selfsorgverblyf met 'n dubbelbed, volledig toegeruste kombuisie, badkamer met 'n stort, en 'n leefarea. Die kombuisie is toegerus met 'n yskas, oondjie en stoof, ketel en broodrooster. Braaigeriewe is beskikbaar vir ons lieflike someraande, en gaste het toegang tot onderdakparkeerplek.

Die kothuis is net 900 m van die gewilde Pot n Plow Restaurant en kroeg af, en dis net 9 km vanaf die bekoorlike Haenertsburg met talle winkels, restaurante en selfs 'n kroeg of 2! Gaste kan ook die Phoenix Farm Meander geniet wat rondom die plaas kronkel en die denneplantasties en die vlei langs die Helpmekaarrivier besoek. Die omgewing bied 'n paar wonderlike toeriste-besienswaardighede wat gaste kan besoek, onder andere die Thomac Essential Oils-toer sodat jy kan sien hoe vlugtige olie gedistilleer word, die Wegraakbosch Kaaswinkel, Magoebaskloof-boomtoptoere, bergfiets- en voetslaanroetes wat tussendeur talle pragtige watervalle vleg, en asemrowende uitsigte bied.

Sanfern Downs het ook 'n fabriekswinkel wat natuurlike gesondheidsprodukte verkoop. Al die gesonheidsprodukte word op die plaas vervaardig.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Volledige kombuis
Kaggel
Braai

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 39 resensies

Baie goed

Netheid
4.2
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.6
Veiligheid
4.5
Gaste se hoogtepunte
Evan S
Saam met lewensmaat
5.0
It was like a fairy tale, magical. This was a really great place, the host was very nice and friendly, the place was nice and quiet, ju...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2025
Gerdus T
Saam met lewensmaat
5.0
Vir seker weer op ons lysie. Ons het oppad Wildtuin toe daar geslaap na ons op kort kennisgewing bespreek het. Alles was reg vir ons en daar het selfs...
Sien meer
Nov 2024
Malissa V
Saam met lewensmaat
5.0
Rustig. Ons is baie vriendelik ontvang en het dadelik welkom gevoel deur die gasvrou, baie dankie. Ons het lekker tuisgebakte brood gekry wat baie lek...
Sien meer
Okt 2024
Chaney N
Saam met lewensmaat
4.6
Baie lekker en rustig. Mense was baie vriendlik. Ons was so bietjie vroeër daar en hulle was reeds reg met die kamer. Ons kon dadelik inklok en ontspa...
Sien meer
Mrt 2024
Santie J
Saam met lewensmaat
4.2
Omgewing is baie mooi en vars gebakte brood was heerlik. Ons het lekker gebly, dankie. Het vars gebakte brood gekry na aankoms wat ons baie waardeer h...
Sien meer
Nov 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Megan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 39

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Phoenix Farm, A33 on the National Road R71, Magoebaskloof, 0850, Limpopo
  • Gaste dink Sanfern Downs Cottage het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 890
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 890
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 890
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Phoenix Farm, A33 on the National Road R71, Magoebaskloof, 0850, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDUxZTRmNTZmLTRlNDgtNDdkMi04MjZhLTBkMzc2Mzg5YmFkMQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R890 per nag (plek vir 2) 39 5 1 5 Phoenix Farm A33 on the National Road R71 0850 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -23.89498 29.990659
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang