Successfully reported
+19

Premier Resort Sani Pass

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 118 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Himeville, Drakensburg, 3256, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R2 150 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Die Premier Resort Sani Pass is aan die voet van die Mkhomazana-vallei en staan bekend vir die warm gasvryheid, asemrowende uitsigte oor die Drakensberge en persoonlike diens.

Die hotel bied 'n verskeidenheid kamers insluitend die Standaardkamers, Executive-kamers en Gesinskamers. Elke kamer het gemaklike beddens, en suite-badkamers, tee- en koffiemaakgeriewe en WiFi.

Toere na die bopunt van die bekende Sani-pas vertrek daagliks van die hotel af. Paspoorte is egter noodsaaklik. Die Premier Resort Sani Pass beskik oor uitmuntende sportfasiliteite op 'n eiendom van 800 hektaar. 'n Volle grootte rolbalveld is beskikbaar vir kompetisies of vir pret. Daar is 'n pluimbalbaan naby die swembad, twee tennisbane met spreiligte (vir alle weertoestande), muurbalbaan, vlugbalbaan en twee buiteswembaddens langs die buiteterras, waar die hele gesin 'n prettige dag kan beleef. Ons het ook 'n groot speelplek met 'n trampolien, swaaie, glybane en 'n plonspoel met 'n fontein sorg vir ure se plesier.

Die hotel beskik oor geriewe vir konferensies, sport en ander belangegroepe. Die Premier Resort Sani Pass beskik oor verskeie konferensiegeriewe vir 20 tot 150 afgevaardigdes. Ons reël spesiale tema-aande, avontuurlike spanbou-aktiwiteite, verskeie sporttoernooie om by enige grootte konferensie of sosiale groep te pas.

Die kookkuns is plaaslik en puik aandetes word by kerslig bedien. Ons wynlys bevat 'n keuse van puik Suid-Afrikaanse wyne om by elke smaak te pas. Alle tariewe sluit 'n stewige ontbytbuffet in en dit sluit vars vrugte, jogurt, ontbytgraan, 'n keuse van 'n warm Engelse ontbyt, varsgebakte pasteie, konfyt, 'n keuse van kouevleis en kaas en tee en koffie bedien. Oggend- en middagtee word op die terras buite bedien, met 'n pragtige uitsig oor die Sani-vallei. Ligte etes kan dwarsdeur die dag bestel word en langs die swembad by die al fresco-restaurant en kroeg bedien word.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Konferensiegeriewe
Spa
Swembad
Ontbyt beskikbaar
Restaurant op die perseel
24-uur-ontvangs

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 32 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.3
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Rosalind M
Gesin met tieners
5.0
Lovely resort, great escape from the city! The staff were very friendly, rooms are clean. The spa was great and the grounds of the reso...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2025
Kervan G
Saam met lewensmaat
5.0
Peaceful. The safe hiking trails together with the fabulous breakfast and dinner buffets are a winner.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jun 2025
Catherine R
Gesin met tieners
5.0
A diamond of a resort, so peaceful with so many amenities. Great family getaway, such a find.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2025
Constant D
Saam met vriende
5.0
Fantastiese verblyf. Nomfundo was baie behulpsaam. Fantastiese verblyf. Nomfundo was baie behulpsaam.
Nov 2024
Sonja H
Saam met lewensmaat
5.0
Goeie verblyf, goeie ligging, fantastiese ontbyt! Heerlik gebly in 'n pragtige ligging van die Drakensberge!
Jul 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Reservations Geverifieer

Eiendomme 24

Resensies 270

Op LekkeSlaap 14 jaar

Ligging

  • Himeville, Drakensburg, 3256, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Premier Resort Sani Pass het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 150
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 150
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 2 150
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 118 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Himeville, Drakensburg, 3256, KwaZulu-Natal
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7a4a7a943b40ad14bade6670932e3fd7c404fc5212d087cf2a397c7672d9c91a46404920b4805ff00d4c1724da092a90a1d4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 150 per nag, vir 2 mense 32 5 1 5 Himeville Drakensburg 3256 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.65 29.45

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang