Sani Pass View Cottage
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 71 Thomas Street, Himeville, 3256, KwaZulu-Natal
- Vanaf R890 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Sani Pass View Cottage is 'n knus, losstaande kothuis op die eienaar se perseel in Himeville. Die kothuis spog met 'n ononderbroke uitsig op Sanipas en die Drakensberge en is ideaal vir 'n romantiese wegbreek.
Die kothuis bied slaapplek aan 2 volwassenes en beskik oor 1 en suite-slaapkamer. Die slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die kombuis is met 'n tweeplaatstoof, oondjie, lugbraaier, broodrooster, ketel, eetgerei, breekware en 'n yskassie toegerus. Daar is ook 'n etenstafel met sitplek vir 2 en 'n sitarea met 'n rusbank en 'n kaggel.
Die kothuis lei na 'n groot stoep met sitplek en draagbare braaigeriewe. Daar is ook 'n vuurput en 'n privaat, omheinde tuin met 'n pragtige uitsig. Parkeerplek word op die perseel voorsien en die kothuis is naby restaurante, die museum en ander geriewe geleë.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Angela Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 8
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 71 Thomas Street, Himeville, 3256, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Sani Pass View Cottage het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 2 volwassenes
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 71 Thomas Street, Himeville, 3256, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang