Successfully reported
+23

Sani Pass View Cottage

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 71 Thomas Street, Himeville, 3256, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R890 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Sani Pass View Cottage is 'n knus, vrystaande kothuis op die eienaar se perseel in Himeville. Geleë op die rand van ononderbroke uitsigte oor die Sanipas en Drakensberge, is dit 'n ideale opsie vir 'n romantiese wegbreek.

Dié kothuis het slaapplek vir 2 volwassenes en sluit 1 en suite-slaapkamer in. Die slaapkamer is gerieflik ingerig met 'n koninggrootte-bed en die badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die eenheid beskik oor 'n goed toegeruste kombuis met 'n tweeplaatstoof met 'n mini-oond, lugbraaier, broodrooster, ketel, eetgerei, breekware en yskassie. Gaste kan 'n ete by die etenstafel met sitplek vir 2 geniet of op die rusbank in die sitkamer ontspan, wat ook met 'n kaggel spog.

Die eenheid maak oop op 'n groot stoep met sitplek buite en draagbare braaigeriewe. Boonop kan gaste 'n buite-vuurput en 'n privaat omheinde tuin met pragtige uitsigte geniet. Parkeerplek op die perseel word voorsien, en die kothuis is naby restaurante, die museum en ander geriewe geleë.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Mooi uitsig
TV
Verwarmer
Volledige kombuis
Kaggel
Braai
Vuurmaakhout
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Garth H
Saam met lewensmaat
5.0
Peaceful and relaxing and Angela was a generous host! Location is awesome and the accommodation was great! I will be back!
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jun 2025
Gavin W
5.0
Top class hosts and cottage. Absolutely fantastic. We have found our new favourite central Berg accommodation. The views are only secon...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2025
Lesley W
Saam met lewensmaat
5.0
A little piece of heaven in the mountains. Our stay at Sani Pass View Cottage was absolutely amazing! It was beyond our expectations! T...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2025
Rene D
5.0
Dit was regtig super aangenaam. Ek bly baie in die webtuiste se eenhede, maar Sani Pass View Cottage was nog een van die heel bestes. Die gasvrou het ...
Sien meer
Feb 2025
Yitzchak K
Saam met lewensmaat
5.0
Great stay with fantastic scenery. Loved it. See stars.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Feb 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Angela Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 71 Thomas Street, Himeville, 3256, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Sani Pass View Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 890
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 890
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 890
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 71 Thomas Street, Himeville, 3256, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAaceded79b69e5472747f065d04739c053d187d66875d3f218c227da9f8be0670a6e6fd38d3fef24f02ef3551da0f02363192?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R890 per nag (plek vir 2) 8 5 1 5 71 Thomas Street Himeville 3256 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.74299479007 29.512648540324

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang