Successfully reported
+37

Sanjika Escapes Boshuis

Selfsorg
  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Houtbosch Farm, Off Boshoff Street, Blanco, George, 6530, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 500 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Sanjika Escapes Boshuis is 'n rustige en ruim selfsorgplaasverblyf wat aan die voet van die Outeniekwaberge skuil waar rus en ontspanning gewaarborg is. Dit is 8,3 km vanaf George Lughawe, maar jy sal voel asof jy kilometers ver van die beskawing is aangesien jy omring word deur voëlgesang, vars berglug, en die geluid van die nabygeleë stroompie.

Die huis het slaapplek vir tot 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Elke slaapkamer het 'n koninggrootte-bed (een koninggrootte-bed kan op versoek as 'n enkelbed opgemaak word) en 'n en suite-badkamer met 'n bad, toilet en 'n wasbak, asook 'n binne- en buitestort.

Die kombuis is goed toegerus vir selfsorg met 'n yskas-vrieskas, kookplaat, mikrogolf, en eetgerei en breekware. Die eetarea het 'n etenstafel en stoele met sitplek vir 4. Die sitkamer het gemaklike sitplek en 'n kaggel. Die leefarea maak oop na 'n omheinde patio wat oor die lengte van die huis loop en beskik oor 'n etenstafel en banke, 2 sitareas en 'n ingeboude braai. Buite is daar 'n boma-vuurput met sitplek asook 'n pizza-oond. Die eiendom bied 'n houtvuur-bubbelbad vir gaste om te geniet.

Die eenheid is 'n wegbreekplek van die netwerk af wat sonenergie, gas en boorgatwater gebruik.

Daar is 'n handjievol paadjies wat jy op die plaas kan kronkel. ’n Gunstelingpaadjie kronkel langs die Modderrivier, deur die inheemse woud en eindig by ’n waterval en ’n varswaterpoel.

Neem asseblief kennis dat 'n hoër klaring voertuig aanbeveel word vir gaste wat by die eenheid bly. ’n 4x4 is nie nodig nie, maar daar is stamperige en dikwels modderige plaaspaaie om te navigeer, asook ’n laagwaterbrug om oor te steek.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 2 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Mooi uitsig
Volledige kombuis
Wasmasjien
Kaggel
Braai
Vuurmaakhout
Warmbad
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.8
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Elsa Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 6

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Houtbosch Farm, Off Boshoff Street, Blanco, George, 6530, Wes-Kaap
  • Gaste dink Sanjika Escapes Boshuis het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 3 500
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 500
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 3 500
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Houtbosch Farm, Off Boshoff Street, Blanco, George, 6530, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4161da24192001d7ee815d75d94e26ef753dee308147a84483a46da03866998b04f0c563fb5f83b2b9d8633852d77ef54fef?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 500 per nag (plek vir 4) 5 5 1 5 Houtbosch Farm Off Boshoff Street, Blanco 6530 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -33.936126480741 22.393336499336
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang