Successfully reported

SANParks Augrabies Rest Camp

Kampterrein (CK6P)
Vanaf
Vanaf R 362
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kampeerplek
  • Lees meer
40 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Daar is 40 kampstaanplekke met kragpunte. Elke staanplek het plek vir 6 kampeerders en 1 voertuig. Ekstra voertuie beloop 'n addisionele fooi per nag. Die kampplek het gemeenskaplike ablusiegeriewe, 'n kombuis, en 'n was- en strykkamer.

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Lugversorging
Volledige kombuis
Braai
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Braai
Volledige kombuis
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Prys sluit in

Selfsorg. Beddegoed en handdoeke word voorsien. Tarief sluit 'n 1% gemeenskapsfooi in.

Huisreëls

Neem kennis: Vanaf 1 September 2017 sal 'n ID-dokument, paspoort of ander geldige ID-bewys, soos 'n bestuurslisensie vereis word vir alle besoekers van 18 jaar of ouer wat die park betree.
'n Standaard-bewaringsfooi van R240 per dag vir buitelandse besoekers, R120 vir SADC-burgers met 'n geldige paspoort en R60 vir Suid-Afrikaanse burgers en inwoners met 'n ID, word vereis wanneer besoekers die park betree.

Neem asb. kennis van die hek-ure:
Hoofhek: 7:00 tot 18:30.
Let daarop dat hoewel die hek 24 uur per dag beman word, jy steeds vooraf reëling moet tref indien jy beplan om na 18:30 te arriveer of voor 7:00 te vertrek.

Die vlieg van hommeltuie is streng verbode in die park.
Rook is verbode in die eenhede.
Maak asb. seker dat jy nie waardevolle items of kos laat rondlê nie aangesien daar bobbejane in die kamp is.
Daar is beperkte lig buite, so gaste sal 'n koplampie benodig om snags buite te loop.
Stappers op dag- of oornagroetes moet genoeg water saamdra.
Troeteldiere word nie in die Nasionale Park toegelaat nie.
Ons raai gaste aan om malariapille en muskietweerders saam te bring. Hoewel malaria nie algemeen hier voorkom nie, is dit wel al in die verlede aangemeld. Raadpleeg asb. jou apteker of dokter hieroor.
Daar is 3 swembaddens vir gaste se gebruik en die swembad-ure is as volg:
Oktober tot Maart: 6:30 tot 19:30.
April tot September: 7:30 tot 17:30.
Bring asb. jou eie swemhanddoeke.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Chalet (CH2/4)
Vanaf
Vanaf R 1 388
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 persone
  • 2 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
14 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Die chalets het lugversorging en 'n oopplan-uitleg. Die slaapkamer het 2 enkelbeddens en daar is 'n dubbelslaapbank vir kinders. Die en suite-badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Die kombuis is toegerus met 'n stoof, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware. Daar is ook 'n etenstafel vir 4 gaste en 'n braai-area buite met sitplek.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

4

2 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Kinderbank vir 2

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Lugversorging
Volledige kombuis
Braai
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Prys sluit in

Selfsorg. Beddegoed en handdoeke word voorsien. Tarief sluit 'n 1% gemeenskapsfooi in.

Huisreëls

Neem kennis: Vanaf 1 September 2017 sal 'n ID-dokument, paspoort of ander geldige ID-bewys, soos 'n bestuurslisensie vereis word vir alle besoekers van 18 jaar of ouer wat die park betree.
'n Standaard-bewaringsfooi van R240 per dag vir buitelandse besoekers, R120 vir SADC-burgers met 'n geldige paspoort en R60 vir Suid-Afrikaanse burgers en inwoners met 'n ID, word vereis wanneer besoekers die park betree.

Neem asb. kennis van die hek-ure:
Hoofhek: 7:00 tot 18:30.
Let daarop dat hoewel die hek 24 uur per dag beman word, jy steeds vooraf reëling moet tref indien jy beplan om na 18:30 te arriveer of voor 7:00 te vertrek.

Die vlieg van hommeltuie is streng verbode in die park.
Rook is verbode in die eenhede.
Maak asb. seker dat jy nie waardevolle items of kos laat rondlê nie aangesien daar bobbejane in die kamp is.
Daar is beperkte lig buite, so gaste sal 'n koplampie benodig om snags buite te loop.
Stappers op dag- of oornagroetes moet genoeg water saamdra.
Troeteldiere word nie in die Nasionale Park toegelaat nie.
Ons raai gaste aan om malariapille en muskietweerders saam te bring. Hoewel malaria nie algemeen hier voorkom nie, is dit wel al in die verlede aangemeld. Raadpleeg asb. jou apteker of dokter hieroor.
Daar is 3 swembaddens vir gaste se gebruik en die swembad-ure is as volg:
Oktober tot Maart: 6:30 tot 19:30.
April tot September: 7:30 tot 17:30.
Bring asb. jou eie swemhanddoeke.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Chalet (CH2)
Vanaf
Vanaf R 1 604
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
20 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Dié chalets het lugversorging en 'n oopplan-uitleg. Die slaapkamer het 2 enkelbeddens en die en suite-badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die kombuis is toegerus met 'n stoof, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware. Daar is ook 'n ontbyttoonbank met stoele en 'n braai-area buite met sitplek.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Lugversorging
Volledige kombuis
Braai
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Prys sluit in

Selfsorg. Beddegoed en handdoeke word voorsien. Tarief sluit 'n 1% gemeenskapsfooi in.

Huisreëls

Neem kennis: Vanaf 1 September 2017 sal 'n ID-dokument, paspoort of ander geldige ID-bewys, soos 'n bestuurslisensie vereis word vir alle besoekers van 18 jaar of ouer wat die park betree.
'n Standaard-bewaringsfooi van R240 per dag vir buitelandse besoekers, R120 vir SADC-burgers met 'n geldige paspoort en R60 vir Suid-Afrikaanse burgers en inwoners met 'n ID, word vereis wanneer besoekers die park betree.

Neem asb. kennis van die hek-ure:
Hoofhek: 7:00 tot 18:30.
Let daarop dat hoewel die hek 24 uur per dag beman word, jy steeds vooraf reëling moet tref indien jy beplan om na 18:30 te arriveer of voor 7:00 te vertrek.

Die vlieg van hommeltuie is streng verbode in die park.
Rook is verbode in die eenhede.
Maak asb. seker dat jy nie waardevolle items of kos laat rondlê nie aangesien daar bobbejane in die kamp is.
Daar is beperkte lig buite, so gaste sal 'n koplampie benodig om snags buite te loop.
Stappers op dag- of oornagroetes moet genoeg water saamdra.
Troeteldiere word nie in die Nasionale Park toegelaat nie.
Ons raai gaste aan om malariapille en muskietweerders saam te bring. Hoewel malaria nie algemeen hier voorkom nie, is dit wel al in die verlede aangemeld. Raadpleeg asb. jou apteker of dokter hieroor.
Daar is 3 swembaddens vir gaste se gebruik en die swembad-ure is as volg:
Oktober tot Maart: 6:30 tot 19:30.
April tot September: 7:30 tot 17:30.
Bring asb. jou eie swemhanddoeke.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Chalet (CH2/4V)
Vanaf
Vanaf R 1 638
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
6 Beskikbaar

Chalet (CH2/4VD)
Vanaf
Vanaf R 1 638
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 persone
  • 2 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
10 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Dié chalets het lugversorging en 'n oopplan-uitleg. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en daar is 'n dubbelslaapbank vir kinders. Die en suite-badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Die kombuis is toegerus met 'n stoof, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware. Daar is ook 'n etenstafel vir 4 gaste en 'n braai-area buite met sitplek. Hierdie chalets het uitsigte.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

4

1 x Dubbelbed

1 x Kinderbank vir 2

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Lugversorging
Volledige kombuis
Braai
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Prys sluit in

Selfsorg. Beddegoed en handdoeke word voorsien. Tarief sluit 'n 1% gemeenskapsfooi in.

Huisreëls

Neem kennis: Vanaf 1 September 2017 sal 'n ID-dokument, paspoort of ander geldige ID-bewys, soos 'n bestuurslisensie vereis word vir alle besoekers van 18 jaar of ouer wat die park betree.
'n Standaard-bewaringsfooi van R240 per dag vir buitelandse besoekers, R120 vir SADC-burgers met 'n geldige paspoort en R60 vir Suid-Afrikaanse burgers en inwoners met 'n ID, word vereis wanneer besoekers die park betree.

Neem asb. kennis van die hek-ure:
Hoofhek: 7:00 tot 18:30.
Let daarop dat hoewel die hek 24 uur per dag beman word, jy steeds vooraf reëling moet tref indien jy beplan om na 18:30 te arriveer of voor 7:00 te vertrek.

Die vlieg van hommeltuie is streng verbode in die park.
Rook is verbode in die eenhede.
Maak asb. seker dat jy nie waardevolle items of kos laat rondlê nie aangesien daar bobbejane in die kamp is.
Daar is beperkte lig buite, so gaste sal 'n koplampie benodig om snags buite te loop.
Stappers op dag- of oornagroetes moet genoeg water saamdra.
Troeteldiere word nie in die Nasionale Park toegelaat nie.
Ons raai gaste aan om malariapille en muskietweerders saam te bring. Hoewel malaria nie algemeen hier voorkom nie, is dit wel al in die verlede aangemeld. Raadpleeg asb. jou apteker of dokter hieroor.
Daar is 3 swembaddens vir gaste se gebruik en die swembad-ure is as volg:
Oktober tot Maart: 6:30 tot 19:30.
April tot September: 7:30 tot 17:30.
Bring asb. jou eie swemhanddoeke.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Gorge-kothuis (CO2)
Vanaf
Vanaf R 2 423
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Die Oranjekomkloof-kothuis is afgesonder met 'n pragtige uitsig. Dié kothuis is uniek aangesien dit reg duskant die uitkykpunt oor die Oranjekomkloof is. Hierdie punt bied 'n uitsig oor die Oranjerivier wat deur 'n 240 m diep skeur vloei. Die kothuis bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n oopplan-uitleg. Die slaapkamer het 'n dubbelbed. Verder is daar 'n rusbank, etenstafel vir 2, en 'n kombuis met 'n stoof, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware. Braaigeriewe is beskikbaar en die kothuis het toegang tot aparte ablusiegeriewe sowat 30 m verder met 'n stort, toilet en wasbak. Let asb. daarop dat die eenheid op die grondpad 10 km vanaf die hoofkamp en restaurant is.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Lugversorging
Volledige kombuis
Braai
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Prys sluit in

Selfsorg. Beddegoed en handdoeke word voorsien. Tarief sluit 'n 1% gemeenskapsfooi in.

Huisreëls

Neem kennis: Vanaf 1 September 2017 sal 'n ID-dokument, paspoort of ander geldige ID-bewys, soos 'n bestuurslisensie vereis word vir alle besoekers van 18 jaar of ouer wat die park betree.
'n Standaard-bewaringsfooi van R240 per dag vir buitelandse besoekers, R120 vir SADC-burgers met 'n geldige paspoort en R60 vir Suid-Afrikaanse burgers en inwoners met 'n ID, word vereis wanneer besoekers die park betree.

Neem asb. kennis van die hek-ure:
Hoofhek: 7:00 tot 18:30.
Let daarop dat hoewel die hek 24 uur per dag beman word, jy steeds vooraf reëling moet tref indien jy beplan om na 18:30 te arriveer of voor 7:00 te vertrek.

Die vlieg van hommeltuie is streng verbode in die park.
Rook is verbode in die eenhede.
Maak asb. seker dat jy nie waardevolle items of kos laat rondlê nie aangesien daar bobbejane in die kamp is.
Daar is beperkte lig buite, so gaste sal 'n koplampie benodig om snags buite te loop.
Stappers op dag- of oornagroetes moet genoeg water saamdra.
Troeteldiere word nie in die Nasionale Park toegelaat nie.
Ons raai gaste aan om malariapille en muskietweerders saam te bring. Hoewel malaria nie algemeen hier voorkom nie, is dit wel al in die verlede aangemeld. Raadpleeg asb. jou apteker of dokter hieroor.
Daar is 3 swembaddens vir gaste se gebruik en die swembad-ure is as volg:
Oktober tot Maart: 6:30 tot 19:30.
April tot September: 7:30 tot 17:30.
Bring asb. jou eie swemhanddoeke.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Gesinskothuis (FA4S)
Vanaf
Vanaf R 2 605
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 6 persone
  • 4 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
3 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Elke gesinskothuis bied slaapplek aan 4 gaste en het lugversorging, 2 slaapkamers, 1 badkamer, 'n oopplan-kombuis, eet- en leefarea. Albei slaapkamers het 2 enkelbeddens en die badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Die sitarea het 'n dubbelslaapbank vir kinders. Die kombuis is toegerus met 'n stoof, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware. Daar is ook 'n etenstafel vir 6 gaste en 'n braai-area buite met sitplek.

Oorsig van kamer/eenheid
2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Leefarea

2

1 x Kinderbank vir 2

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Lugversorging
Volledige kombuis
Braai
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Prys sluit in

Selfsorg. Beddegoed en handdoeke word voorsien. Tarief sluit 'n 1% gemeenskapsfooi in.

Huisreëls

Neem kennis: Vanaf 1 September 2017 sal 'n ID-dokument, paspoort of ander geldige ID-bewys, soos 'n bestuurslisensie vereis word vir alle besoekers van 18 jaar of ouer wat die park betree.
'n Standaard-bewaringsfooi van R240 per dag vir buitelandse besoekers, R120 vir SADC-burgers met 'n geldige paspoort en R60 vir Suid-Afrikaanse burgers en inwoners met 'n ID, word vereis wanneer besoekers die park betree.

Neem asb. kennis van die hek-ure:
Hoofhek: 7:00 tot 18:30.
Let daarop dat hoewel die hek 24 uur per dag beman word, jy steeds vooraf reëling moet tref indien jy beplan om na 18:30 te arriveer of voor 7:00 te vertrek.

Die vlieg van hommeltuie is streng verbode in die park.
Rook is verbode in die eenhede.
Maak asb. seker dat jy nie waardevolle items of kos laat rondlê nie aangesien daar bobbejane in die kamp is.
Daar is beperkte lig buite, so gaste sal 'n koplampie benodig om snags buite te loop.
Stappers op dag- of oornagroetes moet genoeg water saamdra.
Troeteldiere word nie in die Nasionale Park toegelaat nie.
Ons raai gaste aan om malariapille en muskietweerders saam te bring. Hoewel malaria nie algemeen hier voorkom nie, is dit wel al in die verlede aangemeld. Raadpleeg asb. jou apteker of dokter hieroor.
Daar is 3 swembaddens vir gaste se gebruik en die swembad-ure is as volg:
Oktober tot Maart: 6:30 tot 19:30.
April tot September: 7:30 tot 17:30.
Bring asb. jou eie swemhanddoeke.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Gesinskothuis (FA4D)
Vanaf
Vanaf R 3 231
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 6 persone
  • 4 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
6 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Elke gesinskothuis bied slaapplek aan 4 gaste en het lugversorging, 2 slaapkamers, 2 badkamers, 'n oopplan-kombuis, eet- en leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en die tweede badkamer het 'n bad, stort, toilet en wasbak. Die sitarea het 'n dubbelslaapbank vir kinders. Die kombuis is toegerus met 'n stoof, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware. Daar is ook 'n etenstafel vir 6 gaste en 'n braai-area buite met sitplek.

Oorsig van kamer/eenheid
2 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Leefarea

2

1 x Kinderbank vir 2

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Lugversorging
Volledige kombuis
Braai
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Prys sluit in

Selfsorg. Beddegoed en handdoeke word voorsien. Tarief sluit 'n 1% gemeenskapsfooi in.

Huisreëls

Neem kennis: Vanaf 1 September 2017 sal 'n ID-dokument, paspoort of ander geldige ID-bewys, soos 'n bestuurslisensie vereis word vir alle besoekers van 18 jaar of ouer wat die park betree.
'n Standaard-bewaringsfooi van R240 per dag vir buitelandse besoekers, R120 vir SADC-burgers met 'n geldige paspoort en R60 vir Suid-Afrikaanse burgers en inwoners met 'n ID, word vereis wanneer besoekers die park betree.

Neem asb. kennis van die hek-ure:
Hoofhek: 7:00 tot 18:30.
Let daarop dat hoewel die hek 24 uur per dag beman word, jy steeds vooraf reëling moet tref indien jy beplan om na 18:30 te arriveer of voor 7:00 te vertrek.

Die vlieg van hommeltuie is streng verbode in die park.
Rook is verbode in die eenhede.
Maak asb. seker dat jy nie waardevolle items of kos laat rondlê nie aangesien daar bobbejane in die kamp is.
Daar is beperkte lig buite, so gaste sal 'n koplampie benodig om snags buite te loop.
Stappers op dag- of oornagroetes moet genoeg water saamdra.
Troeteldiere word nie in die Nasionale Park toegelaat nie.
Ons raai gaste aan om malariapille en muskietweerders saam te bring. Hoewel malaria nie algemeen hier voorkom nie, is dit wel al in die verlede aangemeld. Raadpleeg asb. jou apteker of dokter hieroor.
Daar is 3 swembaddens vir gaste se gebruik en die swembad-ure is as volg:
Oktober tot Maart: 6:30 tot 19:30.
April tot September: 7:30 tot 17:30.
Bring asb. jou eie swemhanddoeke.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 362
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 444 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Augrabies Falls National Park, Augrabies, Kakamas, 8874, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1Xm6zz3MpRmG5IMZl4iMB94xOqizwtXbx6rpYT6u7dPKgRatPM?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R362 per nag, vir 2 mense 207 5 1 5 Augrabies Falls National Park Augrabies 8874 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -28.593301 20.337403
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang